Die voorreg om lukraak kamp op te slaan in Oman is steeds onwerklik. Ons het ‘n hele strand vir onsself gehad die afgelope naweek. Die oseaan was pragtig, kalm en bedaard. Ons het ʼn wonderlike tyd op die strand gehad en ontspan asof ons op ‘n twee week lange vakansie was! Ongelukkig was dit slegs vir die naweek.

My volgende bydrae sal handel oor my besoek aan Indië! Ek kan nie wag nie!

Lekker reis!
Phillip

Lees ook: Uit en Tuis rubriek 

Phillip Grobler is ‘n onderwyser in Oman gedurende die skooltermyn, maar ‘n reisiger en fotograaf wanneer hy ook al die geleentheid kry! Die reisgogga het hom gebyt die heel eerste keer toe hy op ‘n vliegtuig geklim het vir sy eerste vlug. Vandaar was daar geen omdraaikans meer nie! Besoek  www.saffatravels.com om meer van Phillip se blogs en pragtige foto’s te sien.

 

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd admin
Wêreldwyd admin

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest