Wêreldwyd se Wêreldgids is so trots Suid-Afrikaans soos Cream Soda by ’n skoolsokkie. Die Wêreldgids bevat alles wat jy moontlik nodig kan hê om die verlange huis toe net so ’n klein bietjie ligter te maak; van biltong en boerewors tot melktert en vetkoek. Elke week kies Wêreldwyd een onderneming uit die gids om in die Kollig te verskyn – hierdie week is dit Africola.

‘n Gemaklike, eenvoudige restaurant met Westerse sowel as Afrika klanke, vir Afrika-geïnspireerde groente, geroosterde sowel as gerookte vleis, platbrood (flatbread), piekels en natuurlike wyne. Ons bring ons vaardighede van die plaas af onder die kollig, en hou ons mantra, Bokkies, braai, dop en tjop. Ons spyskaart verander gereeld om by die seisoen aan te pas.

Adres: 4 East Terrace, Adelaide, Suidelike Australië

Telefoonnommer: +61 8 8223

E-posadres: info@africola.com.au

Besoek Africola se webtuiste hier

Besoek Africola se profiel op die Wêreldgids hier

Lys jou onderneming hier

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest