Indien jy in die buiteland woon en hard aan die knop in jou keel moet sluk wanneer jy terugdink aan aande in die Bosveld met potjiekos wat op die vuur prut, dan is Wêreldwyd se Wêreldgids net wat jy nodig het. Die Wêreldgids sal die verlange huis toe so ’n klein bietjie ligter maak; dis nou nie ’n kampvuur in die Bosveld nie, maar is darem naby genoeg. Elke week kies Wêreldwyd ’n onderneming uit die gids om in die Kollig te verskyn. Hierdie week se onderneming in die Kollig is Bull and Cleaver in New Jersey in die VSA

Die beste biltong in die wêreld word gemaak van die beste gras gevoerde beesvleis. Ons gebruik slegs snitte steak van die hoogste gehalte en natuurlike heel speserye.

Bull and Cleaver maak heerlike biltong en droëwors en as jy nie naby aan New Jersey bly nie hoef jy gad nie bekommerd te wees nie want Bull and Cleaver lewer reg oor die VSA af! Tradisionele biltong soos Oupa altyd gemaak het is dus altyd net ‘n klik van die muis weg.

Besoek Bull and Cleaver se webtuiste hier

Besoek Bull and Cleaver se profiel op die Wêreldgids hier

Lys jou onderneming hier

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest