Leesvordering:

Onderneming in die Kollig: Cape Dutch Braai and Bar

Jan 8, 2020

Om in ‘n nuwe land aan te pas is ‘n uitdaging. Alles is anders en om uit te vind waar jy Suid-Afrikaanse produkte kan kry raak amper ‘n soort avontuur, Wêreldwyd is hier om te help. Wêreldwyd se Wêreldgids is eie in sy soort, hier kom Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaar om ‘n gemeenskap van Suid-Afrikaners te skep. Kom kyk waar jy in Afrikaans kerkdienste kan kry, waar jy jou gunsteling Suid-Afrikaanse lekkernye kan koop en met wie jy in Afrikaans kan praat oor jou finansiële, mediese en regskwessies. Dan is die Kaap sommer weer Hollands, soos hierdie week se onderneming in die Kollig, Cape Dutch Braai + Bar in Atlanta, Georgia.

Cape Dutch Braai + Bar opened its doors in fall 2015 from restaurateur Justin Anthony and hospitality group True Story Brands, deriving an unforgettable menu and interior design from the influence of South African wine country. Cape Dutch provides a modern South African atmosphere and chef experience blended with European technique, with an open-faced grill as a focal point of the restaurant. Boasting an array of signature international dishes from Chef Philippe Haddad, the selections include prime grilled steaks, seafood and vegetables served in authentic South African style and complemented by a globally sourced wine list.

Besoek Cape Dutch se Facebookblad hier

Besoek Cape Dutch se webtuiste hier

Besoek Cape Dutch se profiel op die Wêreldgids hier

Lys jou onderneming hier

 

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest