Leesvordering:

Onderneming in die Kollig: Chapters Bistro

Feb 20, 2019

Wêreldwyd se Wêreldgids is waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. So eg Suid-Afrikaans soos sokkie in die skoolsaal en rugby-raai. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld. Ondersteun mede Suid-Afrikaners in jou omgewing. Hierdie week fokus ons op ‘n nuwe restaurant in Perth, Chapters Bistro.

Chapters Bistro is geleë in die hartjie van Currambine. Hulle neem die moderne Europese bistro na ‘n meer gesofistikeerde vlak. Chapters Bistro is passievol om die beste, plaaslike produkte van Wes Australie te gebruik. Hulle talentvolle sjefs, Sherry Phillips en Ned Holleley skep moderne disse en Franse bistro gunstelinge, met nuwe promosies elke dag.

Adres: 1244 Marmion laan

Currambine WA 6028

Perth

Besoek Chapters Bistro se webtuiste hier

Besoek Chapters Bistro se profiel op die Wêreldgids hier

Lys jou onderneming hier

 

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest