Wêreldwyd se unieke Wêreldgids het nie net biltong winkels en braai-restaurante nie, die Wêreldgids bevat ook ondernemings wat in Suid-Afrikaanse besit is in die buiteland. Elke week kies ons een van hierdie ondernemings om in die Kollig te verskyn. Hierdie week kyk ons na Clean Start co.

Ons almal hou van ‘n netjiese omgewing en gelukkig is daar in Perth ‘n maatskappy wat sal omsien na jou omgewing, of dit nou jou huis, paleis of kantoor is.

Clean Start co. spesialiseer in bekostigbare, persoonlike en professionele residensiele en kantoor skoonmaakdienste in Perth. Ons vriendelike en ervare skoonmakers word met die hand uitgesoek, het geen kriminele rekords nie en word gedek deur Publieke Aanspreeklikheid en Werkers Vergoeding versekering.

Jy kan hulle enige tyd skakel vir ‘n verpligtingsvrye kwotasie.

Besoek Clean Start co. se webblad hier

Besoek Clean Start co. se Facebook-blad hier

Besoek Clean Start co. se profiel op die Wêreldgids hier

Lys jou onderneming hier

 

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest