Leesvordering:

Onderneming in die Kollig: Dental Emporium

Okt 2, 2019

Wêreldwyd se Wêreldgids is so trots Suid-Afrikaans soos ouma se melktert. Hier kan jy nie net sien waar om biltong te koop nie maar ook waar jy in Afrikaans of in jou beste Suid-Afrikaanse Engels jou probleme kan verduidelik aan iemand wat sal verstaan wat jy bedoel. Elke week kies ons by Wêreldwyd een van die ondernemings van die gids af om in die Kollig te verskyn. Hierdie week is dit Dental Emporium in Putney.

Net die idee van ’n besoek aan die tandarts is genoeg om party mense in angs-sweet te laat uitslaan. Om tandarts toe te gaan hoef nie ’n straf of ’n angswekkende ervaring te wees nie.

By Dental Emporium kan jy gerus wees in die wete dat jy in goeie hande is. Maak vandag nog jou afspraak by Dental Emporium, jy sal nie spyt wees nie.

Ons vriendelike, hulpvaardige span by Dental Emporium is daarvoor bekend dat hulle meer doen as wat van hulle verwag word en vriendelike, deursigtige en ingeligte sorg verskaf.

Hoekom moet jy Dental Emporium besoek?

Toewyding aan SORGSAME tandsorg

Verdowing / narkotiese dienste

20+ jaar se ondervinding

Vriendelike en professionele personeel

Plaaslike ortodontiese dienste

Implantaat-tandheelkunde

Moderne, nuwe toerusting

Ons hoop om jou binnekort te sien en sien daarna uit om vir jou die bevredigendste en waardevolste tandheelkundige sorg te gee wat jy nóg gekry het.

Besoek Dental Emporium se webtuiste hier

Besoek Dental Emporium se profiel op die Wêreldgids hier

Lys jou onderneming hier

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest