Wêreldwyd se unieke Wêreldgids het nie net biltong winkels en braai-restaurante nie, die Wêreldgids bevat ook ondernemings wat in Suid-Afrikaanse besit is in die buiteland. Elke week kies ons een van hierdie ondernemings om in die Kollig te verskyn. Hierdie week kyk ons na Fox Plumbing in Nieu-Seeland.

Fox Plumbing is die antwoord op jou vrae wanneer dit kom by jou loodgieter, gaspassing en nog meer. Hulle lewer kwaliteit dienste en jy kan verseker wees dat jou huis of kantoor in goeie en bekwame hande is.

Fox Plumbing beskryf hulself so:

Ons is bekend vir ons vriendelike diens, vinnige, betroubare en kwaliteit werkmanskap. Lae koste vir die herstel van ‘n geblokte riool, gebarste pype, nuwe installasies en herstelwerk aan gebarste warmwatersilinders. Ons doen ook basiese onderhoudswerk.

Besoek Fox Plumbing se webblad hier

Besoek Fox Plumbing se Facebook-blad hier

Lys jou onderneming hier

 

 

 

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest