Wêreldwyd se unieke Wêreldgids is so trots Suid-Afrikaans soos rugby en braai op ‘n Saterdag. Hier kan jy amper alles kry om die verlange huis toe beter te maak, jy kan selfs behoorlike braaivleis by ‘n restaurant bestel! Soos hierdie week se onderneming in die Kollig, Hammer & Tongs in Londen.

Kom beleef heerlike, sappige gebraaide vleis by die onafhanklike, Hammer & Tongs restaurant in Londen.

By Hammer & Tongs braai ons net met hout en al ons disse word oor ‘n vuur gaar gemaak, ons gebruik net sekelbos hout wat ons al die pad van Namibië af laat invoer. Die geure wat by Hammer & Tongs beleef word is kenmerkend van ons tuistes in die Karoo en Stellenbosch.

Kom beleef die heel beste van ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse  braai by Hammer & Tongs.

Besoek Hammer & Tongs se webblad hier

Besoek Hammer & Tongs se profiel op die Wêreldgids hier

Lys jou onderneming op die Wêreldgids

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest