Met Wêreldwyd se unieke Wêreldgids kan jy sommer vinnig tuis voel tussen jou eie mense in jou nuwe wêreld. Op die Wêreldgids is daar ietsie van alles, daar is Afrikaanse dokters, winkels met biltong en droëwors, restaurante met bobotie op die spyskaart en, vir die met ’n liefde vir die fyner dinge in die lewe, ’n juwelier uit Suid-Afrika om jou droom juwele vir jou te maak en ontwerp. Soos hierdie week se onderneming in die Kollig, Le Marthin’s Fine Jewellery.

Le Marthin’s Fine Jewellery spesialiseer in alle aspekte van handgemaakte juweleen ontwerp. Ons is ook van die enigste plaaslike juweliers wat spesialiseer in platinum juwele, ons werk is natuurlik op die hoogste standaard.  Of jy juwele laat ontwerp, verwerk of herstel, by Le Marthin’s Fine Jewellery is jy verseker van kwaliteit vakmanskap en uitsonderlike kliëntediens.

Besoek Le Marthin’s se webblad hier

Besoek Le Marthin’s se profiel op die Wêreldgids hier

Lys jou onderneming hier 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest