Wêreldwyd se Wêreldgids is jou eenstop webtuiste vir alles Suid-Afrikaans en Afrikaans in die buiteland. Kom kyk waar jy Suid-Afrikaanse gunstelinge kan kry of waar jy Afrikaans kan praat met ‘n dokter, prokureur of ander dienste. Of as jy weet van iemand wat Afrikaans wil leer verwys hulle na ons gids toe, hier gaan jy besighede kry soos Listen & Learn wat Afrikaanse lesse aanbied.

Listen & Learn bied ‘n verskeidenheid opsies aan wat by enige een se skedule sal inpas. Besluit of jy Afrikaans vir besigheidsgebruik of vir algemene gebruik wil leer. Wil jy jou Afrikaanse vaardighede opknap of begin jy by die begin? Daar is iets vir almal.

Om te begin is maklik. Besoek hulle webtuiste, registreer en kies die opsie wat die beste vir jou werk. Een tot een individuele sessies, groepsessies, individuele Skype sessies of groep Skype sessies, oop en geslote groepsessies en nog meer.

Listen & Learn bied nie net Afrikaanse lesse nie, jy kan tot Manderyn leer by Listen & Learn. So, waarvoor wag jy? Laat Listen & Learn toe om ‘n nuwe wêreld van tale leer vir jou oop te maak en begin sommer vandag nog.

Besoek Listen & Learn se webtuiste hier

Besoek Listen & Learn se profiel op die Wêreldgids hier

Lys jou onderneming hier

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest