Leesvordering:

Onderneming in die Kollig: Merise Tydskrif

Jan 2, 2019

Wêreldwyd se Wêreldgids is so trots Suid-Afrikaans soos kondensmelkkoffie op ’n wintersaand! Die Wêreldgids is propvol Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland waar jy alles kan kry om die verlange so ’n bietjie draagliker te maak – soos ’n Afrikaanse tydskrif in Australië. Hierdie week se onderneming in die Kollig is Merise-tydskrif in Australië.

Op soek na migrasie-inspirasie? Dan is Merise die antwoord! Teken vandag in deur ons webtuiste by www.merise.com te besoek. Merise hou gereeld sosiale en besigheidsnetwerkgeleenthede. Kyk uit vir jou uitnodiging op ons Facebook-blad of in die nuusbrief. Merise is ’n nuusbrief vir die hele gesin wat jou leer hoe om in ’n nuwe land aan te pas. Sy is jou nuwe vriendin in die vreemde.

Besoek Merise se webtuiste hier

Besoek Merise se profiel op die Wêreldgids hier

Lys jou onderneming hier

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest