Ons unieke Wêreldgids het alles wat jy nodig het om die verlange huis toe beter te maak. So eg Suid-Afrikaans soos Anton Goosen liedjies op die langpad. Elke week kies Wêreldwyd ‘n besigheid vanaf die Wêreldgids om in die Kollig te staan. Hierdie week se besigheid in die Kollig is Proudly South African in Perth.

Trots Suid-Afrikaans in Perth poog om waardevolle inligting oor migrasie en lewe in Australië te deel.

Migrasie Blog:

https://proudlysouthafricaninperth.com/

Blog Sosiale Media:

https://www.facebook.com/ProudlySouthAfricanInPerth

https://www.instagram.com/reevac/

https://www.pinterest.co.uk/ukreeva/

Lys jou onderneming op die Wêreldgids

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Pin It on Pinterest