Wêreldwyd se Wêreldgids en jy wat in die buiteland woon pas by mekaar soos Cream Soda en ’n laerskoolsokkie, soos biltong en droëwors en soos Ouma en Oupa op die stoep. Kom loer gerus na die wye verskeidenheid ondernemings wat in ons gids gelys is om jou Suid-Afrikaanse behoeftes te pas. Elke week kies Wêreldwyd een van die ondernemings wat in die gids gelys is om in die Kollig te verskyn. Hierdie week se onderneming in die Kollig is The Meat Company in Londen.

The Meat Company – geleë in Westfield, Londen – met sy Afrika-erfenis is steeds een van die mees elite braairestaurante in dié stad. Die innoverende ontwerp en treffende dekor reflekteer ’n eklektiese kombinasie van kleur, tekstuur en bonormale grootte doelgemaakte elemente om ’n teatergevoel vir restaurantgangers te skep.

Besoek The Meat Co. se webtuiste hier

Besoek The Meat Co. se profiel op die Wêreldgids hier

Lys jou onderneming hier

 

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest