Kom huis toe

Die Kom huis toe-veldtog vir terugkerende Suid-Afrikaners

Dié veldtog is in 2003 geloods om mense by te staan wat Suid-Afrika verlaat het, maar weer wil of moet terugkeer. Gratis advies is onder meer beskikbaar oor burgerskapaangeleenthede, immigrasiedokumentasie, die invoer van goedere en troeteldiere, die evaluering van buitelandse kwalifikasies, finansiële sake, bestuurderslisensies en werkverskaffing.

Ons verkies om persoonlike advies te voorsien, aangesien elke persoon se omstandighede uniek is en inligting wat op een persoon van toepassing is, nie noodwendig vir ’n ander sal geld nie. Alle vrae is welkom!

Die Kom huis toe-veldtog kan ongelukkig geen finansiële bystand aan terugkerende migrante bied nie. Migrasie is ’n persoonlike keuse waarvoor elkeen self verantwoordelikheid moet aanvaar. Maak dus seker dat die keuse om Suid-Afrika te verlaat of hierheen terug te keer ’n ingeligte besluit is wat op betroubare inligting berus. AfriForum sal ook deurlopend advies in dié verband gee.

Kontak die Kom Huistoe-Adviesburo hier:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees. Jonk, Afrikaans en...

Ons moet praat oor emigrasie

Ons moet praat oor emigrasie

Deur dr. Sulette Ferreira Mense is altyd besig om te trek – na ’n nuwe huis, ’n nuwe dorp of stad, of selfs somtyds na ’n nuwe land. Die lewensveranderende besluit om uit jou land van oorsprong te emigreer kan die skaal van die lewe enige kant toe laat kantel. Ons kan...

Kollig-nuusbrief: 11 Julie 2024

Kollig-nuusbrief: 11 Julie 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Julie se leesgenot vir die jongspan

Julie se leesgenot vir die jongspan

Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Die goorste week ooit: Donderdag Het jy al ooit ’n goor week gehad? Justin Chase het! Maandag was mal, Dinsdag was dol, Woensdag was woes, en nou is dit . . . Donderdag. Justin is steeds...

Erfenisjuwele 5 – Paardeberg/Perdeberg Erfenisterrein en omgewing

Erfenisjuwele 5 – Paardeberg/Perdeberg Erfenisterrein en omgewing

Alana Bailey In die reeks Erfenisjuwele werp AfriForum lig op erfenisbakens in die land waar gemeenskappe self inspring om ons unieke kultuurhistoriese nalatenskap te bewaar. Paardeberg, of Perdeberg soos dit tans bekendstaan, is ’n terrein van groot historiese...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest