Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Nuutste artikels

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onderneming in die Kollig: Wees Onmisbaar

Onderneming in die Kollig: Wees Onmisbaar

Wêreldwyd se Wêreldgids skep ’n suksesvolle netwerk om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun. Vat die kans en word deel van hierdie netwerk. Netwerke is nie net vir...

Brisbane se Afrikaanse vroue kuier heeeeerlik! Elke jaar !!

Brisbane se Afrikaanse vroue kuier heeeeerlik! Elke jaar !!

deur Amorita Kluyts Ons jaarlikse Brisbane Vrouedag op November was weer eens ’n groot sukses. Ons was 110 vroue wat “non-stop” gekuier het! Die doel hiervan is tweeledig – om mekaar te ondersteun en aan te moedig, en om nuwe vroue welkom te heet. Ons praat net...

Geloftefees: Donderdag, 16 Desember 2021 in Marysville, Victoria

Geloftefees: Donderdag, 16 Desember 2021 in Marysville, Victoria

Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ‘n Geloftefees in Groter Melbourne, Victoria. Ons Geloftefees is om die Gelofte gestand te doen.  Program: Kort verootmoedigingsdiens.Aflegging van die Gelofte.Kort Gelofterede: Dr Dirk Herman, Hoof Uitvoerene Beampte,...

Uit en Tuis: ’n E-pos uit Switserland

Uit en Tuis: ’n E-pos uit Switserland

Uit en Tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Hierdie week gesels ons met Mahetgepraat se Michelle Vosloo in Switserland. Waar woon jy en waarom juis daar? Tans woon ons in pragtige Switserland,...

Perdekrag: Episode 7

Perdekrag: Episode 7

Dié is Perdekrag, ons splinternuwe motorprogram, in Afrikaans! Brendon van Maroela Media en Jeanette van Wiele2Wiele is ons mede-aanbieders en ons sal ons bes doen om vir julle ’n fantastiese program te bring. Daar is 10 episodes beplan vir 2021. In die eerste reeks...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest