Leesvordering:

Perdekrag – Episode 1

Apr 22, 2021

Reeks beskrywing: Dié is Perdekrag! Ons spiksplinternuwe motorprogram… in Afrikaans! Brendon van Maroela Media en Jeanette van Wiele2Wiele is ons mede-aanbieders en ons sal ons bes doen om vir julle ʼn fantastiese program te bring… Daar is 10 episodes beplan vir 2021, en die eerste een is eersdaags op die lug. In die eerste reeks is daar ʼn bakkie oorlog, rokende bande in ʼn blitsige BMW – klomp elektriese voertuie wat gaan wys hoe die toekoms lyk, ʼn klein vuurwa met ʼn Toyota embleem op en iewers probeer ons uitvind wat is die beste goedkoop tjor! Teken in en sluit by ons aan vir dié opwindende reis…

Episode 1

Welkom aan die heel eerste episode van Perdekrag! Brendon en Jeanette gesels oor twee titane in die bakkie segment, die Toyota Hilux teen die Ford Ranger, kies hul gunstelinge uit 2020 en sê waarna hulle in 2021 uitsien.

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Laat jou taal leef – selfs al is jy in die buiteland

Laat jou taal leef – selfs al is jy in die buiteland

As jy in die buiteland woon en werk is dit maklik om van jou moedertaal verwyderd te raak. Selfs al slaag hulle daarin om steeds genoeg Afrikaans te kan praat, het baie Suid-Afrikaners in die buiteland steeds ’n behoefte om hulle taal lewendig te hou. Hoe kan jy...

Natuurhoekie – Olifantkalfie by die Shingwedzirivier

Natuurhoekie – Olifantkalfie by die Shingwedzirivier

’n Olifantkalfie geniet ’n modderbad in die Shingwedzirivier in die Krugerwildtuin, en wys vir sy ma dat hy dié tegniek soortvan bemeester het. Olifante kommunikeer op vele wyses, insluitend met geluide van ’n baie lae frekwensie – selfs soms te laag vir die menslike...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Afrikaanssprekendes ‘huiwerig’ om inenting te kry...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest