Leesvordering:

Perdekrag: Episode 5

Jun 23, 2021

Dié is Perdekrag! Ons spiksplinternuwe motorprogram… in Afrikaans! Brendon van Maroela Media en Jeanette van Wiele2Wiele is ons mede-aanbieders en ons sal ons bes doen om vir julle ʼn fantastiese program te bring… Daar is 10 episodes beplan vir 2021, en die eerste een is eersdaags op die lug. In die eerste reeks is daar ʼn bakkie oorlog, rokende bande in ʼn blitsige BMW – klomp elektriese voertuie wat gaan wys hoe die toekoms lyk, ʼn klein vuurwa met ʼn Toyota embleem op en iewers probeer ons uitvind wat is die beste goedkoop tjor! Teken in en sluit by ons aan vir dié opwindende reis…

Episode 5

Dié week hou Brendon en Jeanette weer lekker bakkie oorlog. Hulle veg met Ford se Ranger Raptor en Volkswagen se splinternuwe 190kW V6 Amarok. In die nuus gesels hulle oor die toetsmotors waarmee hulle onlangs by die huis gery het.

Klik hier vir Episode 4.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Hierdie week se kollig is op Diamond Tree Jewellery Studio in Rockingham, Wes-Australië. Diamond Tree Jewellery Studio is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom...

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Deur Alana Bailey Jaarliks word Wêreldboekedag op 23 April, die sterfdag van onder andere skrywers Miguel de Cervantes en William Shakespeare gevier. Op hierdie dag wanneer die sleutelrol van boeke in die ontwikkeling van mense opnuut in die kollig kom, eis AfriForum...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest