Leesvordering:

Perdekrag: Episode 8

Nov 25, 2021

Dié is Perdekrag, ons splinternuwe motorprogram, in Afrikaans! Brendon van Maroela Media en Jeanette van Wiele2Wiele is ons mede-aanbieders en ons sal ons bes doen om vir julle ’n fantastiese program te bring. Daar is 10 episodes beplan vir 2021. In die eerste reeks is daar ’n bakkie oorlog, rokende bande in ’n blitsige BMW – klomp elektriese voertuie wat gaan wys hoe die toekoms lyk, ’n klein vuurwa met ’n Toyota embleem op en iewers probeer ons uitvind wat is die beste goedkoop tjor! Teken in en sluit by ons aan vir dié opwindende reis.

Episode 8

Perdekrag is nie nét oor vuurwaens nie – maar oor alle motors. Ons het nou al vuurvreters, bakkies en buksies gehad – dis nou tyd vir bussies! Die week vergelyk ons Volkswagen se Kombi met Ford se Tourneo Custom.

Klik hier vir Episode 7.

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onderneming in die Kollig: Meat Point Switserland

Onderneming in die Kollig: Meat Point Switserland

Wêreldwyd se Wêreldgids skep ’n suksesvolle netwerk om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun. Vat die kans en word deel van hierdie netwerk. Netwerke is nie net vir...

Leesgenot vir die jongspan: ʼn Boek vir Desember

Leesgenot vir die jongspan: ʼn Boek vir Desember

Hou die kinders besig gedurende die skoolvakansie! Briewe van Mieliepit Ontmoet vir Mieliepit: ’n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. ’n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest