Steve Hofmeyr in Kanada. Die toer wat jy nie kan mis nie, met optredes in Toronto, Calgary en Vancouver. Ons gunsteling Afrikaanse kunstenaar was in 2014 in Amerika en Kanada waar hy ‘n reuse ontvangs gekry het. Op aanvraag besoek Steve weer Kanada en hierdie is die beloofde toer. Kaartjies is beskikbaar by www.southafricanevents.com
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week
Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....