Die regering het ’n wetsontwerp gepubliseer om die reg tot privaat eiendom in die Grondwet te wysig en vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak. Die publiek het tot tyd 31 Januarie 2020 kans om hierop kommentaar te lewer.

Sien AfriForum se kommentaar in verband met onteiening sonder vergoeding hier.

Stuur AfriForum se kommentaar aan die parlement hier.

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest