Deur Ronel van Zyl

Ons bly al sedert 2007 in die Verenigde Koninkryk en was vir sewe jaar nog nie terug in Suid‑Afrika nie. Dit was wonderlik om terug te wees in die Pilanesberg. Hierdie foto is op ’n Dinsdagoggend tydens die eerste drie ure in die bosveld geneem. Ons het daagliks ontbyt by die Pilanesberg-sentrum genuttig en het ’n wonderlike tyd gehad met ons besigtiging van die diere by die watergat en die soutlek. Dit is steeds ’n paradys naby Johannesburg. Die paaie was net in ’n baie swak toestand en sommige paaie was selfs gesluit. Hoop dit verbeter.

Geen plek soos die Afrika-bosveld nie!

“You have to understand—there is a romance to Africa. You can see a sunset and believe you have witnessed the hand of God. You watch the slow lope of a lioness and forget to breathe. You marvel at the tripod of a giraffe bent to water. In Africa, there are iridescent blues on the wings of birds that you do not see anywhere else in nature. In Africa, in the midday heat, you can see blisters in the atmosphere. When you are in Africa, you feel primordial, rocked in the cradle of the world.” Jodi Picoult (Amerikaanse outeur)

Besoek Ronel van Zyl se blog hier.

Fotografie: Ronel van Zyl

 

 

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd admin
Wêreldwyd admin

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest