Verlang jy na Afrikaans daar waar jy in die verre vreemde sit? Kry jy onwillekeurig ’n knop in jou keel net om daaraan te dink? Ons wil jou help om jou Afrikanerskap te vier – maak nie saak hoe vêr jy is nie. Jy kan ’n geskenkbewys ter waarde van R500 van De Afrikander Handelshuis wen. Moenie oor die koerierkostes bekommer nie; dit is op ons.

Hierdie kompetisie is spesiaal vir Suid-Afrikaners in die buiteland.

  1. Gaan hou van Wêreldwyd se Facebook-blad.
  2. Gaan hou van die kompetisieplasing en “tag” drie Suid-Afrikaners wat ook in die buiteland woon.
  3. Deel die kompetisieplasing.
  4. Maak seker jy is op Wêreldwyd se nuusbrief ingeteken.

Dit is so maklik soos kettieskiet.

SLUITINGSDATUM: 7 September 2018

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest