Onthou julle vir Hendrik? (Kyk weer die oulike advertensie hieronder.) Is jy dalk ’n Hendrik of Hendrina in die buiteland?

Wêreldwyd wil graag drie gelukkige wenners met ’n geskenkbewys van De Afrikander Handelshuis ter waarde van R500 elk bederf*. Moenie oor die koerierkoste bekommer nie; dit is op ons.

Hierdie kompetisie is spesiaal vir Suid-Afrikaners in die buiteland.

Al wat jy moet doen om in aanmerking te kom, is om die volgende stappe te volg:

  1. Teken op Wêreldwyd se nuusbrief in en antwoord “gedoen” hieronder.
  2. Deel dié plasing met jou Facebook-vriende.
  3. Maak seker jy “like” ons Facebook-blad.

So maklik soos dit!

Ons wil jou help om jou Suid-Afrikanerskap te vier – maak nie saak hoe vêr jy is nie.

*Die wenners sal op 8 April 2019 bekend gemaak word.

 

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest