Leesvordering:

[UITNODIGING] Colloquium: “Expropriation without compensation”: comparing politics and property rights in Zimbabwe and South Africa

Mei 23, 2018

South African Monitor nooi alle belangstellendes hartlik uit na ’n colloquium oor onteiening sonder vergoeding in Zimbabwe en Suid-Afrika.

Datum: Donderdag, 7 Junie 2018
Tyd: 19:00 vir 19:30
Plek: Spieëlsaal, Parkhotel Den Haag, Molenstraat 53, Den Haag, Nederland
Bywoning Gratis
RSVP: Voor 6 Junie 2018 asseblief by admin@sa-monitor.com, asook samonitor1@gmail.com

Die program word in Engels aangebied:

“Expropriation without compensation”: comparing politics and property rights in Zimbabwe and South Africa

19:00 Registration
19:30 Word of welcome

Dr Leopold Scholtz – Academic, author and journalist

19:40 Lessons from Zimbabwe: A multidisciplinary analysis of the consequences of land expropriations

Dr Admore Tshuma, School of Social Policy, Kent University, UK

20:05 Weakening property rights in South Africa: Some implications for international business, civil rights and the political economy

Dr Heinrich Matthee, ACMES, Amsterdam University, Netherlands

20:30 Discussion
21:00 – 22:00 Social event

RSVP asseblief so gou as moontlik – sitplekke is beperk.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest