Is jy vasgevang in ‘n groef?

As jy geskok, bang en angstig voel oor die reuse ontwrigting en verandering wat jou tans in die gesig staar kan hierdie gratis UNSTUCK-webinaar jou weer hoop gee, bemoedig en toerus.

Jy sal ook praktiese wenke vir jou lewe kry oor finansies, verhoudings, gewigsverlies, geloof en méér.

Is jy gereed om uit die groef te kom en weer te begin lééf?

Kom luister GRATIS aanlyn op Saterdag 29 Augustus na 14 topklas sprekers.

Jy verdien dit!

REGISTREER

Pin It on Pinterest