Vermaak

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

’n Jaar in Nederland

’n Jaar in Nederland

Deur Anja Martin Verbeel jou dit is middernag op ’n Saterdagaand op Amsterdam se Centraal-stasie. Die laaste trein na Apeldoorn, jou tuiste in die vreemde, het pas vertrek. Dit het meer as een keer met my gebeur en, al was die oomblik sleg, sal ek dit verruil vir...

Onderneming in die Kollig: All4Travel

Onderneming in die Kollig: All4Travel

Hierdie week se kollig is op All4Travel. All4Travel is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak hulle deel van hierdie...

Kollig-nuusbrief: 4 April 2024

Kollig-nuusbrief: 4 April 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Kollig-nuusbrief Klik hier om...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Nuwe AfriForum-boek werp lig op vriendskap tussen Afrikaners en Hongare

Nuwe AfriForum-boek werp lig op vriendskap tussen Afrikaners en Hongare

Deur Marthinus Koekemoer ’n Nuwe boek is vandag tydens ’n paneelgesprek in AfriForum Teater bekendgestel wat die besonderse vriendskap tussen Afrikaners en Hongare in oënskou neem. Verhoudinge tussen Afrikaners en Hongare, 1652–2023: ’n Historiese perspektief op twee...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest