Leesgenot

Nuut by LAPA in Oktober

Nuut by LAPA in Oktober

Kyk, in Oktober kook ons. Nie net is ons boeke vuurwarm nie, ons inspireer selfs vir Karlien van Jaarsveld tot kulinêre kunsies. Ons fiksie bied ’n briljante krimi oor renosterstropery deur Dibi Breytenbach, nóg ’n lekkerleesroman deur Chanette Paul en ’n stomende...

Boek van die Week: Vegters

Boek van die Week: Vegters

Kliek... en jou lewe verander. Onomkeerbaar. So sal Markus Meyer en Regardt Muller, twee avontuurlustige vriende wat ná matriek by die Britse Weermag aansluit en as lede van die gerespekteerde 3-Valskermregiment in Afghanistan diens doen, weldra leer. Dit is egter...

Boek van die Week: ‘n Goeie jaar vir rose

Boek van die Week: ‘n Goeie jaar vir rose

Neil Viljee vlug Australië toe ná ’n tragedie, maar hy kom terug toe sy ma hom laat weet sy pa is terminaal siek: om afskeid te neem en sy ouers by te staan. Dis egter nie sy ma wat hom inwag nie. Hy tref sy pa, ’n familievriendin en sy niggie se ontwrigte...

Boek van die Week: Monster Pizza

Boek van die Week: Monster Pizza

Zia se pa het die beste werk op aarde. Hy maak nie siek mense gesond nie. Hy leer nie stout kinders somme doen nie. Hy werk by Planeet Pizza. As haar pa op sy rooi bromponie klim, lyk hy vir haar soos ’n superheld. Vanaand is die aand! Vanaand gaan Zia vir die heel...

Nuut by LAPA in September

Nuut by LAPA in September

September het ’n dik pak boeke om deur te werk! Ons is geweldig trots op hierop. Kyk veral na die sterk vrouestemme! Fiksie Vegters Lucia Prinsloo Druknaam: Wenkbrou Algemene Fiksie 9780799397246 R295,00 Kliek... en jou lewe verander. Onomkeerbaar. So sal Markus Meyer...

Boek van die week: Dooiegety

Boek van die week: Dooiegety

Die liggaam van die mees geliefde inwoner van ’n vreedsame kusdorpie word in ’n rotspoel op die strand gekry. Haar vriendin Daleen, ’n professionele fotograaf, besef dit is nie ’n normale verdrinking nie, want Nerina het gely aan hidrofobie. Daleen ontdek dat alles op...

Boek van die week: Oopmond

Boek van die week: Oopmond

Die wenner van LAPA se jeugromankompetisie het geland! Sewe maande ná haar hartoperasie begin Madelaine Taaibosch vermoed daar is iets verkeerd. Sy is seker die skenkerhart wat in haar borskas klop, is ’n gebroke hart. Die dokters verseker haar daar is niks met die...

Nuut by LAPA in Augustus

Nuut by LAPA in Augustus

Jaco Jacobs lewer ’n monsterpizza af. Jan Vermeulen smokkel met harte. François Bloemhof soek spoke, Theresa van Baalen soek lewe op ander planete en Cecilia Steyn soek maniere om seeskilpaaie se lewens te red. Jaco Jacobs se alterego, Lize Roux, pronk boonop met ’n...

Boek van die week: Clover Teepartytjie

Boek van die week: Clover Teepartytjie

Jy’s trots Suid-Afrikaans, maar ken die name van al Harry en Kate se kinders? Jy kuier graag in Afrikaans, maar swymel oor fyngebak? Dan is daar ’n koninklike boek wat net reg is vir jou kombuis. In Clover Teepartytjie deel ons 55 smulresepte vir al daardie lekkernye...

Boek van die week: Die lewe vir beginners

Boek van die week: Die lewe vir beginners

Carla Kasselman se lewe val uit mekaar nadat haar man die reg in eie hande neem, ’n onnoembare daad pleeg en die skuld op haar pak. Hy neem alles van haar af weg, eers haar babaseuntjie, dan haar blonde krulkopdogtertjie. Lewensmoeg en sonder hoop vlug sy na...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest