Die spinnebotte slaan toe!
Deur Marga Jonker Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders 'n demonstrasie kom...
KINKELS en KEUSES 2: Die belaglike bak en brou bohaai
Deur De Wet Hugo Jason wil graag eendag 'n fyngebaksjef word. Hy en sy twee beste maats, Tando en Claudia, neem saam...
Met my honde – ’n merkwaardige leeservaring
Alana Bailey Die boek, Met my honde, is ’n leeservaring wat geen hondeliefhebber mag misloop nie. Dit vertel die...
Die gewilde Prinses Minna is nou in Afrikaans beskikbaar
Prinses Minna: Die betowerde woudGeïllustreerde fiksie Prinses Minna is mal daaroor om moles in haar koninkryk uit te...
Lekker Liewe Heksie-stories
’n Leesboek-omnibus Liewe Heksie is seker die bekendste kinderboek-karakter in Afrikaans en Verna Vels se tydlose...