Leesgenot
Nuut by LAPA in Oktober
Ons het nog ’n oorlogsroman van Irma Joubert, talle klassieke kinderboeke, Romanza’s wat geskryf is om moeilike vrae...
Gee jou wildtuin-ervaring vlerke met dié boek
’n Besoek aan die Krugerwildtuin is so deel van Suid-Afrikaners se kultuur soos braaivleis en biltong. Danksy die...
Meesterstukke van geliefde digter getoonset
Dertien uitsonderlike toonsettings van die meesterdigter N.P. van Wyk Louw is nou beskikbaar op die talentvolle sanger...
Vier tien dae van erfenis saam met Kraal Uitgewers!
Dit is die taal wat ons praat, die musiek waarna ons luister, ons land se natuurskoon, ons ryke geskiedenis – dié en...
Nuut by LAPA in September
Ons het wonderlike boeke vir ons lesers. Santie van der Merwe krap weer waar dit jeuk, Marilyn Gantana se kookboek is...
5 redes waarom jy vir jou kind Afrikaanse rympies moet lees
Deur Jaco Jacobs Onthou jy nog die rympies wat jy as kind geleer het? Ta-ra-ra-ra, boemdery, Oupa het ’n vark gery!...
Nuut by LAPA in Julie
’n Skitterende regsdrama, lekkerleesboeke vir die jongklomp en hope liefde, wat anders sou jy verwag van LAPA? ’n...
Nuut by LAPA in Junie
Moenie ons boek oor tradisionele disse mis nie. Asseblief. Vetkoek tot mopaniewurms, als. Boonop so geskryf dat selfs...
Nuut by LAPA in Mei
Daar is ’n nuwe jeugboekskrywers op die rakke: Noleen Nolte. Om te dans vertel van grootword se seer en se soet....