Leesgenot

Nuut by LAPA in Augustus

Nuut by LAPA in Augustus

Ons het vandeesmaand vier spanningsboeke. Die grillerigste is Madelein Rust se Lam ter slagting. Dan is daar is daar ’n tienerroman, Weg, wat jou sal laat naels kou. Selfs ons SuperRomanza, Reis deur die hart, is ’n naelbytroman. En praat van naels: Raai wat gebeur as...

Boek van die Week: Dowe Gode

Boek van die Week: Dowe Gode

Dowe gode deur Dibi Breytenbach Wanneer het lewe so goedkoop geword en genade so duur? Masjiengeweervuur skeur deur die stilte van die nag in die distrik van Opathe in die Natalse bosveld. Dit verander die lewe van een boeregesin vir altyd, want twee geslagte word in...

Nuut by LAPA in Julie

Nuut by LAPA in Julie

’n Finansiële-riller oor Steinhoff; niefiksie, maar so spannend, dit lees so lekker soos enige krimi. Ons het ook ’n boek oor Nelson Mandela, wat vandeesmaand 100 jaar gelede gebore is, ’n boek oor ’n verbete vrouespeurder, een oor ’n superskurk en een wat jou sal...

Boek van die Week: Agent Snoet (5-in1)

Boek van die Week: Agent Snoet (5-in1)

Agent Snoet: 5 in 1 François Bloemhof Al die spannende strokiesprente is nou almal in een! Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. Hy is ’n speurder. Klink gevaarlik, nie waar nie? Wel, moenie vir die mensdom vertel nie, maar James is baie vergeetagtig. Die meesterbrein...

Nuut by LAPA in Junie

Nuut by LAPA in Junie

Speurders, geraamtes, kinderhelde, donkies, ’n rofstoeier, ’n president en ’n gorilla – dit is maar ’n klein deeltjie van wat ons in Junie aan julle bied. Fiksie Doodsake op Karibib Isa Konrad Krimi 9780799388015 R265,00 Inspekteur Conrad Dorfling is terug! Isa Konrad...

Boek van die Week: Die Vyfde Aspoester

Boek van die Week: Die Vyfde Aspoester

Dié boek gaan jou in die maag skop. Die vyfde Aspoester begin met ’n donkerkopmeisie wie se liggaam in ’n agteraf hotel in ’n Aspoester-uniform gevind word. Haar linkervoet se tone is afgesny sodat die voet in die glasskoen kon pas. Haar oë is netjies verwyder. Daarna...

Boek van die Week: Kringloop

Boek van die Week: Kringloop

  Reine Duvenage word geteister. Die sluipjagter speel met haar, maak haar bang en geniet haar vrees. Sy soek hulp, maar ander lag vir haar. Uiteindelik word sy wreed aangeval. Nou lag niemand meer nie, veral nie toe dit blyk dat die wreedaard moontlik steeds...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest