Leesgenot

Nuut by LAPA in November

Nuut by LAPA in November

Ons begin met Afrikaans: Waar kom ons taal vandaan? Daar is ook ’n blokraai, twee krimi’s, heerlike kos, baie boeke vir die jongklomp en, natuurlik, romanse! Taal Van Afrikaans gepraat Christo van Rensburg 9780799384765 R250,00 Van Afrikaans gepraat, ’n splinternuwe...

Nuut by LAPA in Oktober

Nuut by LAPA in Oktober

Oktobermaand is ’n baie groot maand vir LAPA-Uitgewers. Nie net bring ons Armand Aukamp se naakte kookgewoontes na die tafel nie, ons spog ook met vele gloedwarm boeke om mense aan die lees te hou tot lank na die Kerstafels skoon geëet is. Die #MeToo-beweging is met...

Nuut by LAPA in September

Nuut by LAPA in September

Twee nuwe drukname op ons lys! Ja, September, die mooiste, mooiste maand bring ook pragtige boeknuus. LAPA het pas twee nuwe drukname tot ons lys gevoeg. Ons gaan voortaan selektief ook goeie boeke uit die VSA en uit eie bodem onder ander drukname versprei. Catalyst...

Nuut by LAPA in Augustus

Nuut by LAPA in Augustus

Ons het vandeesmaand vier spanningsboeke. Die grillerigste is Madelein Rust se Lam ter slagting. Dan is daar is daar ’n tienerroman, Weg, wat jou sal laat naels kou. Selfs ons SuperRomanza, Reis deur die hart, is ’n naelbytroman. En praat van naels: Raai wat gebeur as...

Boek van die Week: Dowe Gode

Boek van die Week: Dowe Gode

Dowe gode deur Dibi Breytenbach Wanneer het lewe so goedkoop geword en genade so duur? Masjiengeweervuur skeur deur die stilte van die nag in die distrik van Opathe in die Natalse bosveld. Dit verander die lewe van een boeregesin vir altyd, want twee geslagte word in...

Nuut by LAPA in Julie

Nuut by LAPA in Julie

’n Finansiële-riller oor Steinhoff; niefiksie, maar so spannend, dit lees so lekker soos enige krimi. Ons het ook ’n boek oor Nelson Mandela, wat vandeesmaand 100 jaar gelede gebore is, ’n boek oor ’n verbete vrouespeurder, een oor ’n superskurk en een wat jou sal...

Boek van die Week: Agent Snoet (5-in1)

Boek van die Week: Agent Snoet (5-in1)

Agent Snoet: 5 in 1 François Bloemhof Al die spannende strokiesprente is nou almal in een! Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. Hy is ’n speurder. Klink gevaarlik, nie waar nie? Wel, moenie vir die mensdom vertel nie, maar James is baie vergeetagtig. Die meesterbrein...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest