Luistergenot

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Derduisende Suid-Afrikaners stem in buiteland

Derduisende Suid-Afrikaners stem in buiteland

Deur Sue-Ann de Wet Derduisende Suid-Afrikaners het die geleentheid aangegryp om hul stem uit te bring, ondanks die feit dat hulle in die buiteland woon. Omtrent 78 000 Suid-Afrikaners is in die buiteland geregistreer. Vanaf Vrydag het hulle die kans gehad om hul...

Sluit aan by AfriForum as ’n internasionale lid – saam is ons sterker

Sluit aan by AfriForum as ’n internasionale lid – saam is ons sterker

AfriForum Wêreldwyd – ons bou aan ’n wêreldwye gemeenskap waar jy kan tuis voel Al bly jy vêr, bly jy familie. Jou wortels en bande mag dalk strek oor kontinente, maar die hart van jou erfenis klop hier in jou geboorteland. Om kontak te behou is noodsaaklik, waar ons...

Onderneming in die Kollig: Breytenbachs Immigration Consultants Limited

Onderneming in die Kollig: Breytenbachs Immigration Consultants Limited

Hierdie week se kollig is op Breytenbachs Immigration Consultants Limited. Breytenbachs Immigration Consultants Limited is gratis op AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld...

ʼn Reuseverkiesingsjaar kan wêreldpolitiek in nuwe rigting stuur

ʼn Reuseverkiesingsjaar kan wêreldpolitiek in nuwe rigting stuur

Deur Jaco Kleynhans Die Suid-Afrikaanse verkiesing wat oor minder ’n week plaasvind, is van groot belang vir die toekoms van ons land. Hierdie verkiesing vind egter ook binne ʼn internasionale konteks plaas in ʼn jaar met deurslaggewende verkiesings wêreldwyd en die...

Kuiers by jou kinders in ’n verre land

Kuiers by jou kinders in ’n verre land

Wat ouers moet weet Deur Sulette Ferreira Die oomblik wat jy van die vliegtuig afstap, word jy oorweldig deur gemengde gevoelens – gevoelens van vreugde én onsekerheid. Jou hart loop oor van afwagting vir die langverwagte kuier by jou kinders en kleinkinders wat nou...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest