Vermaak

Kook en Geniet – nou ’n TV-Reeks!

Kook en Geniet – nou ’n TV-Reeks!

Kook en Geniet is ’n ikoniese resepteboek – en nou het dié staatmaker sy eie kosprogram gekry! Lise Swart is die aanbieder wat saam met ’n verskeidenheid Suid-Afrikaners agter die kospotte inskuif om te hoor watter invloed dié boek op hulle lewens gehad het. Sy gesels...

Wild & Wragtag: Nuwe seisoen

Wild & Wragtag: Nuwe seisoen

Wild & Wragtag bring die jagveld in jou woonkamer in – of waar dit ook al is waar jy graag jou gunstelingprogramme sit en kyk. Dié reeks kyk na die sinergie tussen bewaring, wildboerdery en jag. Deur die loop van hierdie seisoen gaan die span ook skietdae besoek...

Jan Braai vir Erfenis – Seisoen 7

Jan Braai vir Erfenis – Seisoen 7

Bring die braaihout en die -sout, steek die vuurtjie aan en skuif reg vir aksie. Jan Braai vir Erfenis is terug vir ’n sewende seisoen van vleis op die kole wat jou mond gaan laat water. Dié seisoen besoek Jan interessante plekke soos die Timbavati Wildreservaat, die...

Nuut by LAPA in Julie

Nuut by LAPA in Julie

’n Skitterende regsdrama, lekkerleesboeke vir die jongklomp en hope liefde, wat anders sou jy verwag van LAPA? ’n Regsdrama Heiliger Dibi Breytenbach Krimi ISBN: 9780799385212 R230.00 Hendrik skiet uiteindelik ’n sluwe rondloperhond. Die eerste koeël mis rakelings,...

Nuut by LAPA in Junie

Nuut by LAPA in Junie

Moenie ons boek oor tradisionele disse mis nie. Asseblief. Vetkoek tot mopaniewurms, als. Boonop so geskryf dat selfs ’n gewone mens die interessante kos kan regkry. Ons het ’n nuwe Annelie Ferreira in ons lys hierdie maand. Dié gerekende jeugskrywer se boek het ’n...

Nuut by LAPA in Mei

Nuut by LAPA in Mei

Daar is ’n nuwe jeugboekskrywers op die rakke: Noleen Nolte. Om te dans vertel van grootword se seer en se soet. Verder is LAPA trots op ’n nuutjie vir ons – Elsa Hamersma se roman, Die mense langsaan, val in die kategorie ‘domestic noir’. Ons het ook uitstekende...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest