Uit en tuis: ’n e-pos uit Nederland
Uit en tuis is ’n rubriek waarin ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar weer terug is in Suid-Afrika. Ons hoor graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Natasha Viljoen wat al ses...
’n Jaar in Nederland
Deur Anja Martin Verbeel jou dit is middernag op ’n Saterdagaand op Amsterdam se Centraal-stasie. Die laaste trein na Apeldoorn, jou tuiste in die vreemde, het pas vertrek. Dit het meer as een keer met my gebeur en, al was die oomblik sleg, sal ek dit vir niks verruil...
Onderneming in die Kollig: All4Travel
Hierdie week se kollig is op All4Travel. All4Travel is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak hulle deel van hierdie...
Wêreldgids in fokus: Dubai
AfriForum Wêreldwyd is hier om jou te help deur al die uitdagings om aan te pas in ’n nuwe land. Die beste manier om te verseker dat jy die beste jy is wat jy in ’n nuwe omgewing kan wees, is deur ’n netwerk te bou. Netwerke is nie net vir sakelui nie; dit is ook ’n...
Kan Afrikaans in die buiteland floreer?
Lees hier waarom jy jou moedertaal moet behou en oor die voordele van tweetaligheid. Vir talle ekspats is die kwessie van twee- of meertaligheid ’n groot bron van kommer. Dit kan ook ’n groot uitdaging wees om klein of skoolgaande kinders in ’n omgewing met ’n nuwe...
Belangrike vrae voor en tydens emigrasie
Deur Alana Bailey In ’n vorige artikel, "Moenie vlieg sonder ’n vangnet nie", het AfriForum Wêreldwyd genoem dat dit nodig is om die emigrasieproses met groot omsigtigheid aan te pak. Ons verneem dikwels van gevalle waar mense in groot nood in die buiteland verkeer...
’n Feesjaar vir Afrikaans – wees deel van die vieringe!
Op 8 Mei 2025 sal dit presies ’n honderd jaar wees wat Afrikaans al Suid-Afrika se amptelike taal is. Om hierdie besondere mylpaal te herdenk, word ’n feesjaar beplan wat op 8 Mei vanjaar (2024) gaan begin. Ons wil jou graag nooi om deel van die vieringe te wees. Met...
AfriForum vier 18 jaar van selfdoen
AfriForum, ’n organisasie wat vandag meer as 315 000 lede in elke uithoek van die land verteenwoordig, vier vandag sy agtiende bestaansjaar. Dié burgerregteorganisasie is op 26 Maart 2006 vir die eerste keer aan die publiek bekendgestel in ’n berig oor sy...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week
Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week
Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....
AfriForum se gespesialiseerde reaksie-eenhede nou nagenoeg 200 man sterk
AfriForum se gespesialiseerde reaksie-eenhede – oftewel protospanne – het na afloop van die suksesvolle voltooiing van die tiende protospanopleidingskurus vandeesweek met 18 lede gegroei. Dit bring hierdie eenhede, wat die voorste linie van AfriForum-buurtwagte se...
Afrikaans is Lekker 2024: Londen
Afrikaans is Lekker is ’n fees van Afrikaanse musiek en kultuur. Dit word aangebied deur South African Events in samewerking met AfriForum Wêreldwyd. Die gewilde Suid-Afrikaanse kunstenaars Refentse, Bobby van Jaarsveld en Jo Black gaan in Mei vanjaar Londen behoorlik...
Baba-Tippie is hier!
Die heel oulikste boeke op jou boekrak!Ons Tippie-lesers raak al hoe jonger! Babas en kleuters is net so mal oor ons geliefde olifantjie, daarom het ons besluit om kartonboekies spesiaal vir klein vingertjies te skep. Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies,...
Oktober se snuffelrak vir die jongspan
Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Best Books Lees en kyk met begrip: GR 7 AFR EAT Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te help versterk. Eerste...
AfriForumTV: Gratis Afrikaanse inhoud
AfriForumTV is ’n aanlyn platform waarvandaan kykers Afrikaanse inhoud van verskeie genres kan stroom. Dit bied ook ’n verskeidenheid kanale vir uiteenlopende smake wat jy met gemak op jou TV en slimtoestel kan geniet. Dit is vir ons belangrik om die...
#HardloopVirHoop – 28 Oktober 2023
#HardloopVirHoop is ’n projek van die AfriForum-traumaeenheid wat ten doel het om bewusmaking te skep rondom plaasmoorde en plaasaanvalle in Suid-Afrika.Lede van die publiek wat hierdie projek ondersteun, maak dit moontlik vir die AfriForum-traumaeenheid om fondse in...
Volg ons op
Oops! We could not locate your form.
Wêreldwyd se
Wêreldgids
Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.
[show-map id='2']
Klik op ‘n land vir meer besonderhede