Vermaak

Joshua na die Reën reik nóg ‘n treffer uit!

Joshua na die Reën reik nóg ‘n treffer uit!

Die multi-bekroonde musikant, Joshua na die Reën, wat in 2014 naam gemaak het met sy selfgetitelde debuut-album – waarvoor hy verskeie Ghoema-toekennings, ’n Huisgenoot Tempo- en ’n Woordfeestoekenning ontvang het – is terug met sy derde enkelsnit, STERRENET, vanaf sy...

Nuut by LAPA in Februarie

Nuut by LAPA in Februarie

Chanette Paul: Moet ons meer sê? Goed: Wat van Lizz Meiring? Februarie skop af met baie sterk verhale. Ons is trots op die soet en die suur van die lewe! Fiksie Corali (#3 van die Vywervrou-trilogie) Chanette Paul Drukaam: LAPA Vrouefiksie 9780799398670 R340,00 As...

Kortlys van LAPA se jeugromankompetisie bekend

Kortlys van LAPA se jeugromankompetisie bekend

LAPA Uitgewers bied elke tweede jaar ʼn jeugromankompetisie aan. Hierdie gewilde kompetisie trek met elke rondte groot name, waaronder Fanie Viljoen (Afkop), Marita van der Vyver (Al wat ek weet), Jan Vermeulen (Oopmond en Asem), Nanette van Rooyen (Die 17de veer en...

Boek van die week: Wilde jasmyn vir Steyn

Boek van die week: Wilde jasmyn vir Steyn

Wilde jasmyn vir Steyn is die vervolg op Rose vir Roselle en Lelies vir Louisa. Dit vertel die verhaal van Louisa se ma, Steyn Coetzee. Sy het geglo Louisa is dood kort ná haar geboorte, maar moes met ’n skok besef Louisa leef nog toe sy een dag onverwags voor haar...

Nuut by LAPA in Januarie

Nuut by LAPA in Januarie

Lekker en bekostigbaar. Dit is wat LAPA in Januarie 2020 bied. Almal se sakke is plat, maar ons maak op daarvoor! Vir die jongspan Zackie Mostert slaan ’n ses (17) Jaco Jacobs Drukaam: LAPA Kinderfiksie Ouderdom: 9+ 9780799397802 R105,00 Die krieketseisoen is hier!...

Nuut by LAPA in Desember

Nuut by LAPA in Desember

Die jaar is om. Skop jou skoene uit. Lees ’n lekker boek. Baie, baie dankie aan almal wat LAPA en ons drukname so ondersteun het hierdie jaar. Niefiksie A Road Called Down on Both Sides Caroline Kurtz Imprint: Catalyst Press Memoir 9781946395153 R245,00 Vra maar ’n...

Boek van die week: Eendag is nou

Boek van die week: Eendag is nou

Jacomien se lewe bestaan daaruit dat sy haar man, ’n eiendomsagent, na begrafnisse vergesel om te ‘netwerk’ en huise, wat te koop mag wees, op te spoor. Dis een van die rare maniere waarop die nimlike Franco sy sake bedryf en, goeie vrou wat sy, is ondersteun sy hom...

Kraal Uitgewers: Iets vir elkeen se Kerskous

Kraal Uitgewers: Iets vir elkeen se Kerskous

BogWoordKies (R400) As trane-loop-lag, gesinstyd én ’n kosbare wegbreek van selfoon- en televisieskerms dit is waarna jy smag, is BogWoordKies nét die regte medisyne. Dié prettige woordbordspel kan volgens die skeppers daarvan beskou word as ’n kombinasie van die...

Boek van die week: Sasha word stil

Boek van die week: Sasha word stil

Elke Saterdagoggend gaan doen Sasha en haar gesin inkopies. Die motor vleg deur die besige verkeer. Mamma loer in die spieëltjie. “Waarom is jy vandag so stil, Sasha?” vra sy. Sasha glimlag net en beduie met haar vinger voor haar mond. Sy spits haar ore. En luister....

Die Gelofte

Die Gelofte

Die Gelofte van 16 Desember 1838 het aanleiding gegee tot die volksfees wat (tot op hede) vir die langste ononderbroke tyd in Suid-Afrika gevier word, naamlik Geloftedag. Koop jou album hier

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest