Tuis

Stemdae vir Suid-Afrikaners oorsee

Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei, óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en...

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Neem kennis van gemerkte belastingopgawes, selfs al is jy ’n nie-inwoner

Deur Amanda Visser Daar is ’n merkbare toename in die aantal Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aandag trek omdat hulle nie belastingopgawes indien nie. Die SAID het vir hulle briewe gestuur om hulle in te lig dat...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Lize-Mari wat in Swede woon. Hallo, Lize-Mari. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om in Swede te gaan...

ʼn Padkaart vir jou geestesgesondheid

Deur Derika de Villiers Om oor geestesgesondheid te praat is nog steeds ’n uitdagende aktiwiteit vir baie mense. Ons het in ’n kultuur grootgeword in Suid-Afrika waar jy “gesien en nie gehoor moes word nie”, of “jou sokkies moet optrek” en jou “trane moet sluk”. Die...

Belangrike vrae voor en tydens emigrasie

Deur Alana Bailey In ’n vorige artikel, Moenie vlieg sonder ’n vangnet nie, het AfriForum Wêreldwyd genoem dat dit nodig is om die emigrasieproses met groot omsigtigheid aan te pak. Ons verneem dikwels van gevalle waar mense in groot nood in die buiteland verkeer...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...
Onderneming in die Kollig: Wolkskool

Onderneming in die Kollig: Wolkskool

Hierdie week se kollig is op Wolkskool. Wolkskool is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak...

Lesersbrief: “Drukkies oor Skype is net nie dieselfde nie”

Lesersbrief: “Drukkies oor Skype is net nie dieselfde nie”

Hennie Ebbers skryf aan AfriForum Wêreldwyd: Vandag wil ek graag reageer op die artikel “Drukkies oor Skype is net nie dieselfde nie”.  Uit my eie ondervinding as emigrant in 1981, kyk ek met heel ander oë na kinders en kleinkinders wat ver weg woon. Toe ons uit...

Sewe unieke Afrikaanse woorde en hul herkoms

Sewe unieke Afrikaanse woorde en hul herkoms

Afrikaans soos ons dit vandag ken, het ontwikkel uit verskeie ander tale, hoofsaaklik Nederlands. Maar Afrikaans is deurspek met leenwoorde en byvoegings uit ander tale. Navorsing dui daarop dat daar verskeie dialekte van die taal gepraat is in die Kaap tussen 1800 en...

AfriForumTV se Jabie verras oorsese besoeker

AfriForumTV se Jabie verras oorsese besoeker

Deur Marthinus Koekemoer Dit is nie aldag dat ’n mens een van jou TV-helde ontmoet nie en nog minder dat jy saam met hom kan kuier en speel nie. Dit was egter onlangs die geval vir Wilco Els (3) wat saam met sy ouers uit Dublin, Ierland, in Suid-Afrika kom vakansie...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Dubai

Uit en tuis: ’n e-pos uit Dubai

Uit en tuis is die rubriek waarin ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar weer terug is in Suid-Afrika. Ons hoor graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Anri Booysen, wat in...

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Het jy geweet dat jou skenking ’n belastingvoordeel kan wees?

Het jy geweet dat jou skenking ’n belastingvoordeel kan wees?

Deur Wimpie Vogel Met die eerste maand van die nuwe jaar so pas verby, haas die belastingjaar nou in Februarie tot ’n einde. Vir die meeste van ons (die salaristrekkers) is daar weinig meer oor om aan ons belasting aanspreeklikheid vir die 2024-belastingjaar te doen....

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Afrikaans is Lekker 2024: Australië en Nieu-Seeland

Afrikaans is Lekker 2024: Australië en Nieu-Seeland

Afrikaans is Lekker is ’n fees van Afrikaanse musiek en kultuur. Dit word aangebied deur South African Events in samewerking met AfriForum Wêreldwyd. Dit is die grootste byeenkoms ter viering van Afrikaanse musiek, kultuur en vermaak in Australië en Nieu-Seeland....

September se snuffelrak vir die jongspan

September se snuffelrak vir die jongspan

Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Mosela en die drie koninkryke Wanneer Mosela se stat vernietig word deur wreedaardige seerowerpikkewyne, moet sy ’n gevaarlike reis aandurf om die Muiskoning te waarsku. Sy moet die Uitverkorene vind wat bestem is om...

Jo Black en Refentse bring Afrikaanse musiekgenot na Australië

Jo Black en Refentse bring Afrikaanse musiekgenot na Australië

Die gewilde Suid-Afrikaanse kunstenaars Jo Black en Refentse gaan in Oktober vanjaar Australië behoorlik op horings neem in ’n reeks musiekvertonings wat in onder meer Brisbane en Perth aangebied gaan word. Dié konserte, aangebied deur South African Events en...

Augustus se snuffelrak vir die jongspan

Augustus se snuffelrak vir die jongspan

Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: ’n Saak van lewe of dood Zander mis sy sussie. En daarmee saam voel dit vir hom asof hy besig is om sy ouers ook te verloor. Maar gelukkig is daar genoeg om sy aandag van dinge by die huis af te lei. Hy en sy pêlle,...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Uit en tuis: ’n e-pos uit Melbourne

Uit en tuis: ’n e-pos uit Melbourne

Uit en tuis is ’n rubriek waarin ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar weer terug is in Suid-Afrika. Ons hoor graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Christina du Toit,...

Onderneming in die Kollig: AanTafelThuis

Onderneming in die Kollig: AanTafelThuis

Hierdie week se kollig is op AanTafelThuis. AanTafelThuis is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest