Vermaak

Maak 2020 ’n kleurvolle Afrikaanse jaar

Maak 2020 ’n kleurvolle Afrikaanse jaar

Boekliefhebbers is dit eens: Byna enige stukkie papier, strokie en kaartjie is al ingespan om as plekhouer in ’n geliefde boek te dien. ’n Boekmerkkalender met die wyse, ware en treffende woorde van enkele van Afrikaans se grootste skrywers is daarom die ideale...

Boek van die week: Sasha word stil

Boek van die week: Sasha word stil

Elke Saterdagoggend gaan doen Sasha en haar gesin inkopies. Die motor vleg deur die besige verkeer. Mamma loer in die spieëltjie. “Waarom is jy vandag so stil, Sasha?” vra sy. Sasha glimlag net en beduie met haar vinger voor haar mond. Sy spits haar ore. En luister....

Nuut by LAPA in November

Nuut by LAPA in November

Kristel Loots is altyd reg om uit te daag. Haar nuwe boek is geen uitsondering nie. Sy is soos ’n Zen-meester sonder die tierlantyntjies. Lees dit en beleef dit. Vir mense wat hou van opgewipte wenkbroue is die pastoriemoeder René van Zyl reg om vriend en vyand wakker...

Boek van die week: Blinde Gode

Boek van die week: Blinde Gode

Aella O’Malley is bevorder na bevelvoerder van die speurtak op Opathe sedert die dramatiese gebeure in Dowe gode. Dis nou eers ’n week en sy moet nog gewoond raak daaraan wanneer mense haar as kolonel aanspreek. Sy sukkel steeds om die dood van haar geliefde Roel te...

Boek van die week: Karlien kan nie kook nie

Boek van die week: Karlien kan nie kook nie

Karlien van Jaarsveld het baie talente, maar kook is nie een van hulle nie. Soos baie ander mense wil Karlien die berge invaar wanneer iemand haar vra: “Wat eet ons vanaand?” Toe kom leefstylsjef Izelle Hoffman met 50 resepte vorendag wat só maklik, lekker en vinnig...

Nuut by LAPA in Oktober

Nuut by LAPA in Oktober

Kyk, in Oktober kook ons. Nie net is ons boeke vuurwarm nie, ons inspireer selfs vir Karlien van Jaarsveld tot kulinêre kunsies. Ons fiksie bied ’n briljante krimi oor renosterstropery deur Dibi Breytenbach, nóg ’n lekkerleesroman deur Chanette Paul en ’n stomende...

Boek van die Week: Vegters

Boek van die Week: Vegters

Kliek... en jou lewe verander. Onomkeerbaar. So sal Markus Meyer en Regardt Muller, twee avontuurlustige vriende wat ná matriek by die Britse Weermag aansluit en as lede van die gerespekteerde 3-Valskermregiment in Afghanistan diens doen, weldra leer. Dit is egter...

Maroela Media spog nou met eie liedjie!

Maroela Media spog nou met eie liedjie!

Nuus is, net soos musiek, iets wat nooit uit die mode gaan nie. Dit trek aandag, lok belangstelling en is altyd relevant. Daarom is dit net gepas dat ’n reuse-nuusbron, soos MAROELA MEDIA, wat Afrikaanssprekendes daagliks op hoogte hou van plaaslike en internasionale...

Boek van die Week: ‘n Goeie jaar vir rose

Boek van die Week: ‘n Goeie jaar vir rose

Neil Viljee vlug Australië toe ná ’n tragedie, maar hy kom terug toe sy ma hom laat weet sy pa is terminaal siek: om afskeid te neem en sy ouers by te staan. Dis egter nie sy ma wat hom inwag nie. Hy tref sy pa, ’n familievriendin en sy niggie se ontwrigte...

Boek van die Week: Monster Pizza

Boek van die Week: Monster Pizza

Zia se pa het die beste werk op aarde. Hy maak nie siek mense gesond nie. Hy leer nie stout kinders somme doen nie. Hy werk by Planeet Pizza. As haar pa op sy rooi bromponie klim, lyk hy vir haar soos ’n superheld. Vanaand is die aand! Vanaand gaan Zia vir die heel...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest