Vermaak

Nuut by LAPA in Julie

Nuut by LAPA in Julie

Ons het ’n uitsonderlike lys boeke vandeesmaand. As jy van moderne sprokies hou, kies reguit koers na die jeugboekafdeling. Of, dalk nie, want dan mis jy ’n puik spioenasieverhaal, ’n storie oor ’n ma en dogter wat eers enige hart sal laat ween, en dan laat lag. As jy...

Boek van die week: Sypaadjie

Boek van die week: Sypaadjie

“Drawwers is die go-getters, eintlik dink ek net hulle hardloop weg van iets. Elke oggend staan hulle op en gaan draf op die donnerse selfde sypaadjie. Die dansers, soos jy, dans deur die lewe. Hulle is met min tevrede en dan dans hulle daaroor. Die drinkers sit...

Nuut by LAPA in Junie

Nuut by LAPA in Junie

Ons skop af met drie uitsonderlike romans wat elkeen die wenkbroue sal lig, maar soos altyd is daar genoeg vir die jongspan en ook vir diegene wat hulself wil verloor in ’n tradisionele romanse. As jy ’n Engelse vriendin het wat goed wil lyk sonder haar klere, moenie...

Boek van die week: Ondier

Boek van die week: Ondier

Iewers diep in die bos buite die stil dorpie van Somerset-Oos huil ’n baba. ’n Vrou word aan die stam van ’n bloekomboom vasgemaak en wreed vermoor. Olaf Demeyer word ingeroep om met die ondersoek te help, maar is hy dalk net té naby aan alles om objektief te wees?...

Nuut by LAPA in Mei

Nuut by LAPA in Mei

Daar is ’n splinternuwe ruimte onder ons LAPA. Die druknaam Wenkbrou brei ons aanbod uit na meer literêre fiksie, en Smit Motors is ons eerste publikasie in hierdie stal. Die druknaam LAPA sal skaamteloos aanhou om lekkerleesboeke in Afrikaans uit te gee, en wie is...

Boekresensie – Tribe

Boekresensie – Tribe

Deur Johan Nortje Die breë en dun wit kondensasiespore van straalvliegtuie hang soos ’n abstrakte skildery in die blou herfslug bokant die ou stad. Dit het onlangs weer gereën. Klammigheid van verdampte reënwater kleef nog teen die grys sypaadjie wat eentonig aanhou...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest