VN-komitee druk Suid-Afrikaanse regering oor plaasmoorde en rassekwotas ná AfriForum-verslae indien

29/11/2023
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Photo-by-Mathias-Reding-on-Unsplash-scaled

Die Suid-Afrikaanse regering is vandag ondervra oor plaasmoorde, rassekwotas en die “Kill the Boer”-dreunsang tydens die Verenigde Nasies (VN) se Komitee vir die Uitskakeling van Rassediskriminasie (CERD) se hersieningsproses van Suid-Afrika met betrekking tot diskriminasie.

AfriForum het in 2022 ’n verslag aan CERD voorgelê oor verskeie kwessies wat minderhede in Suid-Afrika raak, insluitend plaasmoorde. In 2023 het AfriForum nóg ’n verslag ingedien wat spesifiek die Suid-Afrikaanse regering se 116+ stukke rassewetgewing gedokumenteer het. Die indiening van die tweede verslag vanjaar het gepaard gegaan met ’n geleentheid om ’n aanbieding aan CERD te lewer.

Régine Esseneme, ’n CERD-komiteelid, het op die eerste dag van hierdie sessies die Suid-Afrikaanse regeringsafvaardiging gevra oor plaasmoorde, haatspraak wat bydra tot plaasaanvalle, plaasmoordontkenning deur Julius Malema, en wat gedoen word om hierdie kwessies die hoof te bied. Brendin Horner se wrede moord is spesifiek as voorbeeld genoem (die uittreksel kan hier gekyk word.)

Die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, het egter volgehou dat plaasmoorde gewoon geweldsmisdaad is en het ongelykheid as dryfveer blameer vir hierdie misdade. Lamola het verder ontken dat boere in Suid-Afrika geteiken word en die onderwerp eerder verander om te fokus op plaaswerkers wat deur hul werkgewers mishandel word. Mxolisi Nkosi, die ambassadeur en permanente verteenwoordiger van Suid-Afrika by die Verenigde Nasies in Genève, het Lamola se verduideliking ondersteun en plaasmoorde as normale misdaad afgemaak.

Esseneme het reageer deur te sê dat die Suid-Afrikaanse afvaardiging se antwoorde vaag is. Sy het bygevoeg dat ’n verslag wat by CERD (AfriForum se 2022-verslag) ingedien is, minstens twee gevalle van plaasmoorde gedokumenteer het wat direk met die “Kill the Boer”-dreunsang verband hou. Sy het versoek dat die Suid-Afrikaanse afvaardiging aan CERD meer besonderhede oor hierdie sake verskaf, asook oor die vervolging van plaasmoordenaars. Lamola het gesê hy sal terugkom na die komitee.

“Ek was baie bly om te hoor dat CERD die verslag gelees het wat AfriForum in 2022 ingedien het, wat gedetailleerde inligting oor plaasmoorde en ‘Kill the Boer’ bevat het. Ons verslag het ook duidelik so ’n indruk gemaak dat dit ‘n vraag oor plaasmoorde geïnspireer het van hierdie VN-komitee,” het Ernst van Zyl, hoof van openbare betrekkinge by AfriForum, gesê.

Op ’n vraag deur verskeie komiteelede oor rassekwotas in sport – soos dit in AfriForum se 2023-aanbieding uiteengesit is – het Lamola valslik beweer dat die regering die rassekwotastelsel in sport afgeskaf het.

Op die tweede dag van CERD se hersiening van Suid-Afrika het ’n komiteelid, mnr. Y.K.J. Yeung Sik Yuen, met AfriForum se 2022-verslag aan CERD in die hand, die Suid-Afrikaanse afvaardiging gevra om besonderhede te verskaf oor die vordering van die hofsake teen Julius Malema en die EFF met betrekking tot die “Kill the Boer”-dreunsang. Lamola het gesê dat die Gelykheidshof beslis het dat dié dreunsang nie haatspraak is nie, maar het bevestig dat ’n appèlsaak aan die gang is.

“Die feit dat die VN nou vrae oor plaasmoorde, ‘Kill the Boer’ en rassekwotas aan die Suid-Afrikaanse regering begin vra, is van die vrugte van AfriForum en Solidariteit se volgehoue ​​internasionale bewusmakingsveldtogte. Dit is ’n bemoedigende deurbraak,” sluit Van Zyl af.

Deel op

"*" indicates required fields

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
  • United States+1
  • United Kingdom+44
  • Afghanistan (‫افغانستان‬‎)+93
  • Albania (Shqipëri)+355
  • Algeria (‫الجزائر‬‎)+213
  • American Samoa+1
  • Andorra+376
  • Angola+244
  • Anguilla+1
  • Antigua and Barbuda+1
  • Argentina+54
  • Armenia (Հայաստան)+374
  • Aruba+297
  • Australia+61
  • Austria (Österreich)+43
  • Azerbaijan (Azərbaycan)+994
  • Bahamas+1
  • Bahrain (‫البحرين‬‎)+973
  • Bangladesh (বাংলাদেশ)+880
  • Barbados+1
  • Belarus (Беларусь)+375
  • Belgium (België)+32
  • Belize+501
  • Benin (Bénin)+229
  • Bermuda+1
  • Bhutan (འབྲུག)+975
  • Bolivia+591
  • Bosnia and Herzegovina (Босна и Херцеговина)+387
  • Botswana+267
  • Brazil (Brasil)+55
  • British Indian Ocean Territory+246
  • British Virgin Islands+1
  • Brunei+673
  • Bulgaria (България)+359
  • Burkina Faso+226
  • Burundi (Uburundi)+257
  • Cambodia (កម្ពុជា)+855
  • Cameroon (Cameroun)+237
  • Canada+1
  • Cape Verde (Kabu Verdi)+238
  • Caribbean Netherlands+599
  • Cayman Islands+1
  • Central African Republic (République centrafricaine)+236
  • Chad (Tchad)+235
  • Chile+56
  • China (中国)+86
  • Christmas Island+61
  • Cocos (Keeling) Islands+61
  • Colombia+57
  • Comoros (‫جزر القمر‬‎)+269
  • Congo (DRC) (Jamhuri ya Kidemokrasia ya Kongo)+243
  • Congo (Republic) (Congo-Brazzaville)+242
  • Cook Islands+682
  • Costa Rica+506
  • Côte d’Ivoire+225
  • Croatia (Hrvatska)+385
  • Cuba+53
  • Curaçao+599
  • Cyprus (Κύπρος)+357
  • Czech Republic (Česká republika)+420
  • Denmark (Danmark)+45
  • Djibouti+253
  • Dominica+1
  • Dominican Republic (República Dominicana)+1
  • Ecuador+593
  • Egypt (‫مصر‬‎)+20
  • El Salvador+503
  • Equatorial Guinea (Guinea Ecuatorial)+240
  • Eritrea+291
  • Estonia (Eesti)+372
  • Ethiopia+251
  • Falkland Islands (Islas Malvinas)+500
  • Faroe Islands (Føroyar)+298
  • Fiji+679
  • Finland (Suomi)+358
  • France+33
  • French Guiana (Guyane française)+594
  • French Polynesia (Polynésie française)+689
  • Gabon+241
  • Gambia+220
  • Georgia (საქართველო)+995
  • Germany (Deutschland)+49
  • Ghana (Gaana)+233
  • Gibraltar+350
  • Greece (Ελλάδα)+30
  • Greenland (Kalaallit Nunaat)+299
  • Grenada+1
  • Guadeloupe+590
  • Guam+1
  • Guatemala+502
  • Guernsey+44
  • Guinea (Guinée)+224
  • Guinea-Bissau (Guiné Bissau)+245
  • Guyana+592
  • Haiti+509
  • Honduras+504
  • Hong Kong (香港)+852
  • Hungary (Magyarország)+36
  • Iceland (Ísland)+354
  • India (भारत)+91
  • Indonesia+62
  • Iran (‫ایران‬‎)+98
  • Iraq (‫العراق‬‎)+964
  • Ireland+353
  • Isle of Man+44
  • Israel (‫ישראל‬‎)+972
  • Italy (Italia)+39
  • Jamaica+1
  • Japan (日本)+81
  • Jersey+44
  • Jordan (‫الأردن‬‎)+962
  • Kazakhstan (Казахстан)+7
  • Kenya+254
  • Kiribati+686
  • Kosovo+383
  • Kuwait (‫الكويت‬‎)+965
  • Kyrgyzstan (Кыргызстан)+996
  • Laos (ລາວ)+856
  • Latvia (Latvija)+371
  • Lebanon (‫لبنان‬‎)+961
  • Lesotho+266
  • Liberia+231
  • Libya (‫ليبيا‬‎)+218
  • Liechtenstein+423
  • Lithuania (Lietuva)+370
  • Luxembourg+352
  • Macau (澳門)+853
  • Macedonia (FYROM) (Македонија)+389
  • Madagascar (Madagasikara)+261
  • Malawi+265
  • Malaysia+60
  • Maldives+960
  • Mali+223
  • Malta+356
  • Marshall Islands+692
  • Martinique+596
  • Mauritania (‫موريتانيا‬‎)+222
  • Mauritius (Moris)+230
  • Mayotte+262
  • Mexico (México)+52
  • Micronesia+691
  • Moldova (Republica Moldova)+373
  • Monaco+377
  • Mongolia (Монгол)+976
  • Montenegro (Crna Gora)+382
  • Montserrat+1
  • Morocco (‫المغرب‬‎)+212
  • Mozambique (Moçambique)+258
  • Myanmar (Burma) (မြန်မာ)+95
  • Namibia (Namibië)+264
  • Nauru+674
  • Nepal (नेपाल)+977
  • Netherlands (Nederland)+31
  • New Caledonia (Nouvelle-Calédonie)+687
  • New Zealand+64
  • Nicaragua+505
  • Niger (Nijar)+227
  • Nigeria+234
  • Niue+683
  • Norfolk Island+672
  • North Korea (조선 민주주의 인민 공화국)+850
  • Northern Mariana Islands+1
  • Norway (Norge)+47
  • Oman (‫عُمان‬‎)+968
  • Pakistan (‫پاکستان‬‎)+92
  • Palau+680
  • Palestine (‫فلسطين‬‎)+970
  • Panama (Panamá)+507
  • Papua New Guinea+675
  • Paraguay+595
  • Peru (Perú)+51
  • Philippines+63
  • Poland (Polska)+48
  • Portugal+351
  • Puerto Rico+1
  • Qatar (‫قطر‬‎)+974
  • Réunion (La Réunion)+262
  • Romania (România)+40
  • Russia (Россия)+7
  • Rwanda+250
  • Saint Barthélemy+590
  • Saint Helena+290
  • Saint Kitts and Nevis+1
  • Saint Lucia+1
  • Saint Martin (Saint-Martin (partie française))+590
  • Saint Pierre and Miquelon (Saint-Pierre-et-Miquelon)+508
  • Saint Vincent and the Grenadines+1
  • Samoa+685
  • San Marino+378
  • São Tomé and Príncipe (São Tomé e Príncipe)+239
  • Saudi Arabia (‫المملكة العربية السعودية‬‎)+966
  • Senegal (Sénégal)+221
  • Serbia (Србија)+381
  • Seychelles+248
  • Sierra Leone+232
  • Singapore+65
  • Sint Maarten+1
  • Slovakia (Slovensko)+421
  • Slovenia (Slovenija)+386
  • Solomon Islands+677
  • Somalia (Soomaaliya)+252
  • South Africa+27
  • South Korea (대한민국)+82
  • South Sudan (‫جنوب السودان‬‎)+211
  • Spain (España)+34
  • Sri Lanka (ශ්‍රී ලංකාව)+94
  • Sudan (‫السودان‬‎)+249
  • Suriname+597
  • Svalbard and Jan Mayen+47
  • Swaziland+268
  • Sweden (Sverige)+46
  • Switzerland (Schweiz)+41
  • Syria (‫سوريا‬‎)+963
  • Taiwan (台灣)+886
  • Tajikistan+992
  • Tanzania+255
  • Thailand (ไทย)+66
  • Timor-Leste+670
  • Togo+228
  • Tokelau+690
  • Tonga+676
  • Trinidad and Tobago+1
  • Tunisia (‫تونس‬‎)+216
  • Turkey (Türkiye)+90
  • Turkmenistan+993
  • Turks and Caicos Islands+1
  • Tuvalu+688
  • U.S. Virgin Islands+1
  • Uganda+256
  • Ukraine (Україна)+380
  • United Arab Emirates (‫الإمارات العربية المتحدة‬‎)+971
  • United Kingdom+44
  • United States+1
  • Uruguay+598
  • Uzbekistan (Oʻzbekiston)+998
  • Vanuatu+678
  • Vatican City (Città del Vaticano)+39
  • Venezuela+58
  • Vietnam (Việt Nam)+84
  • Wallis and Futuna (Wallis-et-Futuna)+681
  • Western Sahara (‫الصحراء الغربية‬‎)+212
  • Yemen (‫اليمن‬‎)+967
  • Zambia+260
  • Zimbabwe+263
  • Åland Islands+358
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels