Vyf wenke oor hoe om meer produktief te wees

01/05/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
christin-hume-311288-unsplash-450x300-1

Deur Carina Bester

Dit is soms moeilik om produktief en georganiseerd te wees wanneer jy onder werk toegegooi is. Jy het dikwels so baie take wat afgehandel moet word dat jy nie weet hoe jy by alles gaan uitkom nie – ’n dag het immers net soveel ure. Probeer gerus die volgende wenke om jou dag meer produktief aan te pak.

1. Beplan

Neem ’n paar minute voor jy begin werk en stel ’n lys op van wat gedoen moet word. Prioritiseer en sorg dat die belangrikste item op die lys of die een van die meeste tyd gaan neem eerste gedoen word. Indien die vorige dag se lysie nie afgehandel is nie, moet dit bo-aan die nuwe lysie kom. Probeer egter om korter take dieselfde dag nog af te handel. Forbes.com beveel aan dat jy take wat twee minute of minder gaan neem dadelik afhandel wanneer jy die opdrag ontvang of in daardie paar minute voor jy met ’n nuwe taak begin.

2. Stel tydsdoelwitte op

Werk die hoeveelheid tyd wat jy gaan benodig om ’n taak af te handel by jou beplanning in. Onthou om realisties te wees; indien iets ’n halfuur gaan neem om af te handel, moenie beplan vir 25 minute nie. Dit beteken ook nie dat jy die volle halfuur moet gebruik nie, want as jy dit vinniger kan afhandel, het jy meer tyd om ’n ander taak af te handel. Dink ook terug aan die vorige dag – waar het jy dalk te veel of te min tyd aan ’n sekere taak toegeken en pas dienooreenkomstig aan. Tydsbeplanning is baie belangrik om jou dag minder stresvol te hou.

3. Handel een taak af voordat jy met die volgende begin

’n Mens het soms so baie om te doen dat jy aan meer as een taak op ’n slag werk. Volgens Forbes.com mors hierdie manier van dinge doen tyd en is dit beter om net op een ding op ’n slag te konsentreer. Jy sal in der waarheid vinniger werk omdat jy jou volle aandag aan die spesifieke taak kan gee en nie jou aandag hoef te verdeel nie. As jy wel aan iets dink wat van toepassing is op een van die take waaraan jy later gaan werk, skryf dit neer en gaan voort met die taak waarmee jy besig was.

4. Sosiale media is tydmors

Geskok deur hierdie stelling? Volgens BussinessTech bestee Suid-Afrikaners gemiddeld 8 uur en 25 minute per dag op die internet en sowat 2 uur en 48 minute hiervan word aan sosiale media bestee. Volgens hierdie artikel gebruik ongeveer vyf miljoen meer Suid-Afrikaners sosiale media as verlede jaar. As dit nie direk met jou werk verband hou nie, los dit totdat jy by die huis kom. Jy sal verbaas wees hoe baie gedoen kan word indien jy minder tyd aan sosiale media bestee.

5. Organiseer jou lessenaar en hou dit netjies

Min dinge kan jou aandag so aftrek soos ’n deurmekaar lessenaar. Sorg dat elke ding ’n plek het – van penne en onafgehandelde dokumente tot jou selfoon. Dit sal tyd bespaar wanneer jy druk besig is en vinnig na iets soek. Pak dadelik items weg wat jy gebruik het sodat jou lessenaar heeltyd netjies bly. ’n Deurmekaar en ongeorganiseerde lessenaar lyk baie vinnig onprofessioneel en dra by tot ’n hoër stresvlak. ’n Goeie wenk is om elke dag ’n paar minute te gebruik voordat jy huis toe gaan om alles op hul plek te sit. Sodoende is jou lessenaar reg om te gebruik as jy die volgende dag by die werk instap.

Bronne: businesstech.co.za, Forbes.com

Lees ook: Mentorskap: Die reddingsboot vir klein besighede

Hierdie artikel het oorspronklik op AfriForum Sakenetwerk se webtuiste verskyn.

AfriForum Sakenetwerk is ’n inisiatief van AfriForum waar verbruikers sakeondernemings in Suid-Afrika op ’n webplatform kan opspoor.

AfriForum Sakenetwerk is tot diens van kliënte, asook klein én groot sakeondernemings reg oor Suid-Afrika.

 

 

Deel op

"*" indicates required fields

Wat is tans die grootste uitdagings om in die buiteland te woon en/of te werk?
Naam en van
  • United States+1
  • United Kingdom+44
  • Afghanistan (‫افغانستان‬‎)+93
  • Albania (Shqipëri)+355
  • Algeria (‫الجزائر‬‎)+213
  • American Samoa+1
  • Andorra+376
  • Angola+244
  • Anguilla+1
  • Antigua and Barbuda+1
  • Argentina+54
  • Armenia (Հայաստան)+374
  • Aruba+297
  • Australia+61
  • Austria (Österreich)+43
  • Azerbaijan (Azərbaycan)+994
  • Bahamas+1
  • Bahrain (‫البحرين‬‎)+973
  • Bangladesh (বাংলাদেশ)+880
  • Barbados+1
  • Belarus (Беларусь)+375
  • Belgium (België)+32
  • Belize+501
  • Benin (Bénin)+229
  • Bermuda+1
  • Bhutan (འབྲུག)+975
  • Bolivia+591
  • Bosnia and Herzegovina (Босна и Херцеговина)+387
  • Botswana+267
  • Brazil (Brasil)+55
  • British Indian Ocean Territory+246
  • British Virgin Islands+1
  • Brunei+673
  • Bulgaria (България)+359
  • Burkina Faso+226
  • Burundi (Uburundi)+257
  • Cambodia (កម្ពុជា)+855
  • Cameroon (Cameroun)+237
  • Canada+1
  • Cape Verde (Kabu Verdi)+238
  • Caribbean Netherlands+599
  • Cayman Islands+1
  • Central African Republic (République centrafricaine)+236
  • Chad (Tchad)+235
  • Chile+56
  • China (中国)+86
  • Christmas Island+61
  • Cocos (Keeling) Islands+61
  • Colombia+57
  • Comoros (‫جزر القمر‬‎)+269
  • Congo (DRC) (Jamhuri ya Kidemokrasia ya Kongo)+243
  • Congo (Republic) (Congo-Brazzaville)+242
  • Cook Islands+682
  • Costa Rica+506
  • Côte d’Ivoire+225
  • Croatia (Hrvatska)+385
  • Cuba+53
  • Curaçao+599
  • Cyprus (Κύπρος)+357
  • Czech Republic (Česká republika)+420
  • Denmark (Danmark)+45
  • Djibouti+253
  • Dominica+1
  • Dominican Republic (República Dominicana)+1
  • Ecuador+593
  • Egypt (‫مصر‬‎)+20
  • El Salvador+503
  • Equatorial Guinea (Guinea Ecuatorial)+240
  • Eritrea+291
  • Estonia (Eesti)+372
  • Ethiopia+251
  • Falkland Islands (Islas Malvinas)+500
  • Faroe Islands (Føroyar)+298
  • Fiji+679
  • Finland (Suomi)+358
  • France+33
  • French Guiana (Guyane française)+594
  • French Polynesia (Polynésie française)+689
  • Gabon+241
  • Gambia+220
  • Georgia (საქართველო)+995
  • Germany (Deutschland)+49
  • Ghana (Gaana)+233
  • Gibraltar+350
  • Greece (Ελλάδα)+30
  • Greenland (Kalaallit Nunaat)+299
  • Grenada+1
  • Guadeloupe+590
  • Guam+1
  • Guatemala+502
  • Guernsey+44
  • Guinea (Guinée)+224
  • Guinea-Bissau (Guiné Bissau)+245
  • Guyana+592
  • Haiti+509
  • Honduras+504
  • Hong Kong (香港)+852
  • Hungary (Magyarország)+36
  • Iceland (Ísland)+354
  • India (भारत)+91
  • Indonesia+62
  • Iran (‫ایران‬‎)+98
  • Iraq (‫العراق‬‎)+964
  • Ireland+353
  • Isle of Man+44
  • Israel (‫ישראל‬‎)+972
  • Italy (Italia)+39
  • Jamaica+1
  • Japan (日本)+81
  • Jersey+44
  • Jordan (‫الأردن‬‎)+962
  • Kazakhstan (Казахстан)+7
  • Kenya+254
  • Kiribati+686
  • Kosovo+383
  • Kuwait (‫الكويت‬‎)+965
  • Kyrgyzstan (Кыргызстан)+996
  • Laos (ລາວ)+856
  • Latvia (Latvija)+371
  • Lebanon (‫لبنان‬‎)+961
  • Lesotho+266
  • Liberia+231
  • Libya (‫ليبيا‬‎)+218
  • Liechtenstein+423
  • Lithuania (Lietuva)+370
  • Luxembourg+352
  • Macau (澳門)+853
  • Macedonia (FYROM) (Македонија)+389
  • Madagascar (Madagasikara)+261
  • Malawi+265
  • Malaysia+60
  • Maldives+960
  • Mali+223
  • Malta+356
  • Marshall Islands+692
  • Martinique+596
  • Mauritania (‫موريتانيا‬‎)+222
  • Mauritius (Moris)+230
  • Mayotte+262
  • Mexico (México)+52
  • Micronesia+691
  • Moldova (Republica Moldova)+373
  • Monaco+377
  • Mongolia (Монгол)+976
  • Montenegro (Crna Gora)+382
  • Montserrat+1
  • Morocco (‫المغرب‬‎)+212
  • Mozambique (Moçambique)+258
  • Myanmar (Burma) (မြန်မာ)+95
  • Namibia (Namibië)+264
  • Nauru+674
  • Nepal (नेपाल)+977
  • Netherlands (Nederland)+31
  • New Caledonia (Nouvelle-Calédonie)+687
  • New Zealand+64
  • Nicaragua+505
  • Niger (Nijar)+227
  • Nigeria+234
  • Niue+683
  • Norfolk Island+672
  • North Korea (조선 민주주의 인민 공화국)+850
  • Northern Mariana Islands+1
  • Norway (Norge)+47
  • Oman (‫عُمان‬‎)+968
  • Pakistan (‫پاکستان‬‎)+92
  • Palau+680
  • Palestine (‫فلسطين‬‎)+970
  • Panama (Panamá)+507
  • Papua New Guinea+675
  • Paraguay+595
  • Peru (Perú)+51
  • Philippines+63
  • Poland (Polska)+48
  • Portugal+351
  • Puerto Rico+1
  • Qatar (‫قطر‬‎)+974
  • Réunion (La Réunion)+262
  • Romania (România)+40
  • Russia (Россия)+7
  • Rwanda+250
  • Saint Barthélemy+590
  • Saint Helena+290
  • Saint Kitts and Nevis+1
  • Saint Lucia+1
  • Saint Martin (Saint-Martin (partie française))+590
  • Saint Pierre and Miquelon (Saint-Pierre-et-Miquelon)+508
  • Saint Vincent and the Grenadines+1
  • Samoa+685
  • San Marino+378
  • São Tomé and Príncipe (São Tomé e Príncipe)+239
  • Saudi Arabia (‫المملكة العربية السعودية‬‎)+966
  • Senegal (Sénégal)+221
  • Serbia (Србија)+381
  • Seychelles+248
  • Sierra Leone+232
  • Singapore+65
  • Sint Maarten+1
  • Slovakia (Slovensko)+421
  • Slovenia (Slovenija)+386
  • Solomon Islands+677
  • Somalia (Soomaaliya)+252
  • South Africa+27
  • South Korea (대한민국)+82
  • South Sudan (‫جنوب السودان‬‎)+211
  • Spain (España)+34
  • Sri Lanka (ශ්‍රී ලංකාව)+94
  • Sudan (‫السودان‬‎)+249
  • Suriname+597
  • Svalbard and Jan Mayen+47
  • Swaziland+268
  • Sweden (Sverige)+46
  • Switzerland (Schweiz)+41
  • Syria (‫سوريا‬‎)+963
  • Taiwan (台灣)+886
  • Tajikistan+992
  • Tanzania+255
  • Thailand (ไทย)+66
  • Timor-Leste+670
  • Togo+228
  • Tokelau+690
  • Tonga+676
  • Trinidad and Tobago+1
  • Tunisia (‫تونس‬‎)+216
  • Turkey (Türkiye)+90
  • Turkmenistan+993
  • Turks and Caicos Islands+1
  • Tuvalu+688
  • U.S. Virgin Islands+1
  • Uganda+256
  • Ukraine (Україна)+380
  • United Arab Emirates (‫الإمارات العربية المتحدة‬‎)+971
  • United Kingdom+44
  • United States+1
  • Uruguay+598
  • Uzbekistan (Oʻzbekiston)+998
  • Vanuatu+678
  • Vatican City (Città del Vaticano)+39
  • Venezuela+58
  • Vietnam (Việt Nam)+84
  • Wallis and Futuna (Wallis-et-Futuna)+681
  • Western Sahara (‫الصحراء الغربية‬‎)+212
  • Yemen (‫اليمن‬‎)+967
  • Zambia+260
  • Zimbabwe+263
  • Åland Islands+358
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels