Die Spens

Uitgesoekte tradisionele Suid-Afrikaanse Kosse en kruideniersware!

Die Spens winkel is geleë langs die A1 in Amersfoort, maklik bereikbaar van oral oor Nederland, België en Duitsland. Kom loer in en kyk na al die Suid-Afrikaanse bekendes en gunstelinge soos Mrs. Balls Chutney, Sparletta Creme Soda, Simba NikNaks, Ouma Beskuiut, Koo soetmielies, Iwisa mielie meel, Robertsons speserye, om net ‘n paar te noem.

 

Die Spens shop is situated next to the A1 in Amersfoort, easily reachable from all over The Netherlands, Belgium and Germany. Come and have a look at all the well known South African favourites, like Mrs Balls Chutney, Sparletta Creme Soda, Simba NikNaks, Ouma Rusks, Koo Sweetcorn, Iwisa Maize Meal, Robertsons spices, to name a few.

Ariane 22
Amersfoort 3824 MB UT NL
Kry aanwysings/Get directions
Vrydae: 17:00 - 20:00 Saterdae: 10:00 - 16:00 Telefonies: Daagliks van 09:00 - 18:00