Dutchy’s Gourmet Sausages

It's not a party till the sausage comes out

Ons handgemaakte wors word uitsluitlik met net die beste USDA-keurvleis en -speserye gemaak. Ons spesialiteit is ons oorspronklike boerewors. Ons hou ook biltong, droëwors en verskeie ander Suid-Afrikaanse lekkernye aan.

 

Our handcrafted sausages are exclusively created with the highest quality USDA Choice meats and spices. Our specialty is our authentic boerewors. We also stock biltong, droëwors and a wide variety of other South-African goodies.

South State Road 7 51
Plantation 33317 FL US
Kry aanwysings/Get directions
Maandag - Vrydag: 10:00 - 18:00 Saterdag: 10:00 - 16:00 Sondag: TOE