GOGOS Waterfront

Vars voorbereide plaaslike kos bedien met egte Suid-Afrikaanse geure.

GOGOS Waterfront is ‘n familiebesigheid wat besoekers die kans gee om te ontsnap uit die geroesemoes van die besige toeriste dorp, Windsor, met ‘n asemrowende uitsig oor die Windsor Marina en omliggende platteland. Kom geniet die sosiale, warm atmosfeer van ons Shebeen Skemerkelkiekroeg wat toegerus is vir groot groepe sowel as klein, intieme groepies. Ons Shebeen Skemerkelkiekroeg is ingerig met ‘n snoesige kaggel, banke en lang tafels om die perfekte ontspanningsatmosfeer te skep. Sedert ons begin in 2013 was ons doel eenvoudig: om besonderse kos in ‘n besonderse omgewing te bedien.

 

GOGOS Waterfront is a family run restaurant nestled away from the hustle and bustle of the busy tourist town of Windsor, with breath-taking views of the Windsor Marina and surrounding countryside. Come and enjoy the sociable, warm ambience of our Shebeen Cocktail Bar with fireplace, sofas and long tables, suitable for large groups or an intimate drink with friends. Since we first opened our doors in 2013 our aim has been simple: deliver great food, in a great setting.

Maidenhead Road
Windsor SL4 5HT England GB
Kry aanwysings/Get directions
Monday - Friday : 11:00 - 23:00 Saturday : 09:00 - 23:00 Sunday : 09:00 - 23:00