Kudu Peckham

Kudu is ‘n vriendelike, buurt restaurant in die hartjie van Peckham.

Ons spyskaart word gevorm deur die seisoene, kreatiewe borde wat die beste vars produkte kombineer met ‘n tikkie verbeelding om bekende disse ‘n speelse kinkel te gee.

Ons Suid-Afrikaanse wortels inspireer ons kos – of dit nou ‘n potjie is wat stadig oor kole prut, of om ons heerlike Kudu brood te bak. Ons produkte word sover moontlik van plaaslike verskaffers ontgin, ons vier jagters en soekers en verkry wat ons kan vanuit ons eie kruie en groente tuine.

Kudu is die droom van paartjie – Amy Corbin en Patrick Williams – wie saamgebring is deur hul liefde vir goeie kos en ‘n hartsdroom om ‘n spesiale spasie te skep waar hulle hul gunsteling disse kan deel met vriende, familie en bure.

 

Kudu is a friendly neighbourhood restaurant in the heart of Peckham.

Our menu is shaped by the seasons, creative plates that combine the very best produce with a splash of imagination to give familiar dishes a playful twist.

Our South African roots inspire our food – whether that’s slow cooking in a potjie pot over hot coals, or baking our delicious Kudu bread. ​Sourced as much as possible from local suppliers, we celebrate hunters & foragers and gather what we can from our own herb garden and vegetable plot.

​Kudu is a couple team- Amy Corbin & Patrick Williams – brought together by our love of good food and a closely held dream to create a special place where we can share our favourite dishes with friends, family and neighbours.

Queen's Road 119
London SE15 2EZ England GB
Kry aanwysings/Get directions
Monday - Tuesday: CLOSED Wednesday - Thursday: 06:00 - 22:00 Friday: 12:00 - 14:30; 18:00 - 22:00 Saturday: 11:00 - 14:30; 18:00 - 22:00 Sunday: 11:00 - 14:30; 18:00 - 21:00