KuierKos

Ons maak EKSTRA LEKKER Suid-Afrikaanse lekkernye.

KuierKos bied ‘n warm en innemende ervaring wat Suid-Afrikaanse uitgewekenes sowel as plaaslike inwoners uitnooi om oorspronklike, goeie kwaliteit Suid-Afrikaanse kos te geniet. Ons het alles, van biltong en droëwors tot koeksisters en melktert en ons doen selfs spyseniering vir spesiale geleenthede. So kom loer gerus in of kontak ons.

 

KuierKos brings a warm and welcoming experience that allows South African expats and locals to enjoy original, good quality South African food. We have everything, ranging from biltong and droëwors to koeksisters and melktert, and we even cater events. In this case, the proof is in the tasting, so go right ahead and contact us.

Eendrachtstraat 29
Haarlem 2013 RG NH NL
Kry aanwysings/Get directions
Monday: CLOSED Tuesday: CLOSED Wednesday-Friday: 11:00-17:00 Sunday: CLOSED