Outer Africa

Outer Africa is ‘n familie besigheid in Suid-Afrikaanse besit in Duitsland. Hulle bied ‘n wye versameling wildlewe fotografie, handgemaakte juwele, huis dekor en selfs heerlike Suid-Afrikaanse kos wat jy kan geniet nadat jy alles bewonder het wat ons het om te bied.

 

Outer Africa is a South African owned, family run business in Germany that offer a beautiful selection of wildlife photography, handcrafted jewellery, home decor items and even delicious South African food you can enjoy after working up an appetite admiring all we have to offer.

Feuerbachstraße 18A
Berlin 12163 Berlin DE
Kry aanwysings/Get directions
Maandae/Mondays: gesluit/closed Dinsdag/Tuesday - Vrydag/Friday: 11:00 - 19:00 Saterdag/Saturday: 11:00-17:00 Sondag/Sunday: gesluit/closed