Peace of Afrika

Peace of Afrika offers beautiful, hand-made clothing, jewellery and decor items from South Africa to clients at their front door in the UK.

Wonder jy waar kan jy vellies koop in die Verenigde Koninkryk (VK) of unieke juweliersware al die pad uit Suid-Afrika? Geen probleem, Peace of Afrika lewer pragtige, handgemaakte klere, juweliersware en dekor-artikels van Suid-Afrika aan kliënte op hul voorstoep in die VK.

Peace of Afrika vind skoene, breiwerk en ander mode- en dekorbykomstighede, hoofsaaklik van klein Suid-Afrikaanse produsente of tuisnywerhede, waarvan hulle baie deur die jare ondersteun en gekoester het terwyl dié produsente gegroei het tot volhoubare ondernemings.

Peace of Afrika offers beautiful, hand-made clothing, jewellery and decor items from South Africa to clients at their front door in the UK.

Peace of Afrika sources shoes, knitware and other fashion and decor items, mainly from South African producers or home industries, many of which they have been supporting for several years while these manufacturers were growing into sustainable businesses.