The Braai Man

Verken ons VK Braai reeks om die tipe kosmaak ervaring te sien wat jy in jou eie huis kan kry, ons bied beide ingeboude braaiers en vrystaande braaiers. Ons vervaardig self ons braaiers hier in die VK en dit beteken dat ons die vryheid het om ontwerp veranderings te maak wat ons kliente se behoeftes pas en om die beskikbaarheid en aflewering te vergemaklik.

 

Explore our UK Braai range to discover the kind of cooking experience you can have in your own home, we offer both built in braais or freestanding versions too. Manufacturing our braais from scratch here in the UK means that we have the freedom to make design alterations to suit our customers’ needs as well as the ease of availability and delivery.