The Party

The Party gee ‘n titseltjie ekstra aan enige spesiale geleentheid, hetsy dit ‘n verjaarsdag, verlowingspartytjie, ooievaarstee, ‘n huweliksherdenking of sommer maar net sommer is!
Ons skep verpersoonlikte produkte van koektoppers tot gegrafeerde items vir enige geleentheid.
Ons unieke handgemaakte produkte sal aandenkings word om vir altyd te koester.
Ons items is in ENIGE taal beskikbaar, selfs Arabies.
The Party adds that extra something to any special occasion ~ a birthday, engagement, wedding, baby shower, an anniversary or just because!
We create personalised products ranging from cake toppers for baby showers, birthdays, engagements, weddings and special celebrations to engraved items for any occasion. 
Our unique hand crafted products will become keepsakes to treasure.

Available in ANY language including Arabic.